7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Tuiskoms 2022: Bergpad draf, stap of ry fiets
Hier is jou geleentheid om daardie bene te strek. Kom pak die asemrowende Stellenboschberg te voet, op 'n drafstap of op 'n fiets aan op Saterdag 10 September om 07:30. Nie superfiks nie? Moenie bekommer nie, ons maak vir alle...
Somerskool 2026: Klimaat-, migrasie- en gesondheidskoppelvlak
Hierdie somerskool ondersoek die verwantskappe tussen klimaatsverandering, migrasie en gesondheid, en betrek uiteenlopende kundiges om dryfkragte, impakte en
Department of Mechanical and Mechatronic Engineering
Oorbrugging van Kennis en Gemeenskap: 'n M&M Ingenieurswese en SAAF Museum Samewerking
Die SAAF Museum en die Universiteit Stellenbosch se ingenieurswese departement span saam. Lt. Kol. James du Toit het die fakulteit besoek om tegniese samewerkings te bevorder, wat wissel van navorsing tot studentevrywilligerswerk. Dit is 'n...
Stellenbosch University
Sportgeneeskunde neem sprong vorentoe
Droom van toegang vir Jan Alleman gou werklikheid Hy was al 'n konsultant vir die Springbokke, die Proteas en elite sokkerspelers, hy was 'n hoof- mediese beampte by vier Olimpiese en Paralimpiese Speles en hy is Rusland toe as Mark...
Stellenbosch University
Prof Clive Gray ontvang prestigeryke Harry Oppenheimer-genootskapstoekenning
Die immunoloog prof Clive Gray van die Universiteit Stellenbosch het op 3 Julie 2024 die prestigeryke Harry Oppenheimer-genootskapstoekenning ontvang. Die toekenning erken wêreldklasnavorsing met 'n verreikende impak. “Prof Gray se...
Stellenbosch University
USE vier die suksesse hul 35 afwentelmaatskappye se uitvoerende hoofde
Die Universiteit van Stellenbosch Ondernemings (USE) het die uitvoerende hoofde van sy 35 afwentel-maatskappye vir hul suksesse, aanpasbaarheid en veerkragtigheid by hul jaarlikse geleentheid gevier. Die geleentheid, aangebied deur USE en...
Stellenbosch University
SA-Japan-universiteitsforum bevorder kreatiewe samewerking
Die sesde Suid-Afrika-Japan-universiteitsforum (SAJU 6), wat onlangs deur die Universiteit Stellenbosch (US) aangebied is, het ʼn indrukwekkende 200 afgevaardigdes van oor die wêreld heen in ʼn viering van akademiese samewerking en innovasie...
Stellenbosch University
Twee nuwe studente-leiers op die Tygerberg-kampus
Die onlangse verkiesings wat gehou is om poste te vul in die nuwe studente-leierskapstrukture het gelei tot die verkiesing van twee nuwe studente-leiers, en albei van hulle sit oorgehaal om van diens te wees vir hulle mede-studente: Mbali...
Stellenbosch University
Instituut wat op waarde van wildbedryf fokus ontvang skenking van Oppenheimer Generations
Oppenheimer Generations Research and Conservation het R10 miljoen oor die volgende vyf jaar bewillig aan die Afrika Wildlewe-ekonomieë Instituut (AWEI) aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat onder leiding van prof Francis Vorhies die...
Stellenbosch University
US noem gebou na Krotoa
Die RW Wilcocks-gebou van die Universiteit Stellenbosch (US) is herdoop tot die Krotoa-gebou. Dié gebou op die Stellenboschkampus is die tuiste van die departemente Geskiedenis en Sielkunde, die Afdeling Navorsingsontwikkeling, US...