7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties Sport kry IOK navorsingsentrum
Maties Sport is onlangs deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) aangewys as ’n basis van een van sy Olimpiese Studies Navorsingsentrum. Dié navorsingsentrum is die breinkind van die IOK. Dit vorm ’n belangrike deel van die...
Maties Sport
Baloyi floreer as Maties Sokker-afrigter
Jabulile Baloyi, die hoofafrigter van Maties Sokker se vrouespan, is opgewonde oor die vooruitsig om ’n sterk spaneenheid te bou en vrouesokkerspelers wat in Stellenbosch gebaseer is, op te hef. Baloyi, wat in November verlede jaar by...
Maties Sport
Maties-watersport sterk by Spele verteenwoordig
Vier waterpolo-spelers – Lwazi Madi, Cameron Laurenson, Jason Evezard en Ross Stone – twee afrigters, Cedric Finch (swem) en Vaughn Marlow (waterpolo), en die Maties Sport-klubbestuurder, Candice Williams vervul almal lewenslange ambisies...
Unit for Experiential Learning
LIV: Plaaslike en Internasionale Globale Doelwitte
Die Plaaslike en Globale Doelwitte-projek (LIV) is 'n samewerkende ervaringsleer-inisiatief tussen die Universiteit Stellenbosch (Suid-Afrika) en VUC Storstrøm (Denemarke). Studente besin oor leer wat buite die klaskamer plaasvind, leer wat...
Faculty of AgriSciences
Eretoekenning van Graan SA aan prof. Marena Manley
Baanbrekerswerk in Graanwetenskap: Prof Manley is deur Graan SA vereer vir haar 29-jaar lange loopbaan in NIR-spektroskopie en hiperspektrale beeldvorming, wat haar as 'n wêreldleier in graankwaliteitsevaluering gevestig het. Impak op die...
Stellenbosch University
NMMU blaas tot met eindfluitjie in Maties se nek
Ná twee rondes van Varsity Cup-aksie is die FNB Maties die voorlopers op die punteleer met 10 punte, gevolg deur Shimlas (9), UJ (8) en NWU-Pukke (7). 'n Uitstekende skop deur Theo Stapelberg het Maandagaand (15 Februarie) die oorwinning...
Stellenbosch University
Hardlopers benodig vir ‘n navorsingsprojek met draagbare tegnologie.
Wie kan deelneem? 1) Mans en Vrouens tussen die ouderdom van 18-35. 2) Gereelde hardlopers, maar nie meer as ~ 10km/ week nie. 3) Iemand wat 'n begeerte het om fiksheid en hardloopprestasiete verbeter. 4) Iemand wat 'n GPS en...
Stellenbosch University
Ontbytbesprekings reeks
Sluit by ons aan vir die derde in 'n reeks ontbytbesprekings wat deur die Sentrum vir Grondwetlike Regte (SGR) en die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) aan die Universiteit van Stellenbosch (US) aangebied word, met die steun van die...
Stellenbosch University
Konvokasie verkies nuwe US Raadslid
Prof GJ (Gerrit Jacobus) Crafford, Maties-alumnus en tans medeprofessor in Bourekenkunde aan Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU), is onlangs deur lede van die Universiteit Stellenbosch (US) se Konvokasie tot die...
Stellenbosch University
Die US se eerste ‘MOOC’ skop af
Die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste 'MOOC' ('massive open online course') – 'n vier-week kursus oor 'Teaching for Change: An African Philosophical Approach', begin Maandag (19 September). "Die kursus beoog om 'n Afrika-filosofie...