7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties Sport se eerste vroue-geselligheid
Maties Sport het sy heel eerste skemerkelkie geselligheid vir vroue aangebied. Dis was ’n geleentheid om die krag, veerkragtigheid en prestasies van vroue, van die verlede en die hede, by Stellenbosch Universiteit te vier. Die hoofspreker...
Maties Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumni: Gerhard Erasmus
Dié oud-Matie is gebore vir die groot oomblik Hy het as 15-jarige sy debuut vir sy land gemaak, hy was aanstuur van sake toe Namibië sy eerste sege in ’n Wêreldbeker-kriekettoernooi behaal en het met meer as een geleentheid die Maties...
Stellenbosch University
Nash: Gooi jou net wyd en bly nuuskierig
Die BCom-roete het hom ruimte gegee om te verken. Aanpasbaarheid kan een van jou grootste sterkpunte word. Dikwels is die geleenthede wat jou die meeste vorm dié wat jy nooit beplan het nie.
Stellenbosch University
Kommentaar op nuwe voorgestelde Taalbeleid gesluit
Die Universiteit Stellenbosch (US) het met ʼn proses begin om sy huidige Taalbeleid te hersien. Belangegroepe soos personeel, studente, alumni en donateurs is op 22 Maart 2016 per e-pos genooi om teen 22 April 2016 kommentaar te lewer op...
Stellenbosch University
US-raad se Kommissie begin met 'persgesig'-ondersoek
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het 'n Kommissie van Ondersoek aangestel om die wyse waarop die aangeleentheid en gebeure te Heemstede Koshuis, op of ongeveer 4 Februarie 2016 en daarna, hanteer is (die 'persgesig'-voorval), te...
Stellenbosch University
Leer meer oor Suid-Afrika se toekomsby die USB
Die USB bied op Woensdag, 22 Junie ʼn Alumni-werkwinkel oor die toekoms van Suid-Afrika aan. Hierdie interaktiewe werkwinkel word aangebied deur die USB se prof André Roux. Meer oor die werkwinkel Die hoofdrywers van Suid-Afrika se...
Stellenbosch University
US steun kostedeling en finansiële hulp aan arm studente – Rektor
Die Universiteit Stellenbosch (US) is verbind daartoe om finansiële ondersteuning te bied aan studente deur 'n gedifferensieerde finansiële ondersteuningsmodel te volg. Dit behels dat daar wel verhogings in onderrig- en akkommodasiegelde...
Stellenbosch University
Vrouedag belig belangrike uitdagings
Gedwonge huwelike, seksuele korrupsie en polisistiese ovariële sindroom. Dit is van die kwessies waarop kenners aan die Universiteit Stellenbosch gefokus het in meningsartikels vir die media ter viering van Vrouedag op Saterdag 9 Augustus...
Stellenbosch University
Stelling ter meegevoel: Skending van Menseregte
As ‘n Sentrum wat daarna streef om die waardes van respek vir ander, die handhawing van menswaardigheid en gedeelde menslikheid te eerbiedig, is die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO) by Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
AvOL deelnemers van Skool vir Rekeningkunde in Top 6
Michiline Meyer en Wilmarie Grobbelaar van die Skool vir Rekeningkunde het hulle navorsingstuk “ Facilitating transformation in education: a multi-dimensional approach" by die tiende jaarlikse Akademieskap van Onderrig en Leer Konferensie...