7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Jongste nuus oor die hernoeming van die RW Wilcocks-gebou
In 2020 het ons die amptelike proses om die RW Wilcocks-gebou te hernoem, van stapel gestuur. Ons wil graag die Universiteit Stellenbosch-gemeenskap oor die laaste paar maande se ontwikkelings rakende die proses inlig. Die Rektoraat van die...
Stellenbosch University
Nuwe Direkteur van Fondswerwing gereed vir vooruitgang
David Marupen, die pas-aangestelde Direkteur van Fondswerwing in die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge (OAB), het meer as 25 jaar se ondervinding op die gebied van fondswerwing. Hierdie ondervinding...
Stellenbosch University
ʼn Dag in die lewe: Danielle Radloff
Danielle Radloff was nooit van plan om ʼn “loopbaan in loopbane" te volg nie, maar haar grondige begrip van die globale werkkonteks beteken sy is goed toegerus om studente en alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) te help om hul...
Stellenbosch University
Passie vir maatskaplike geregtigheid inspireer regsgraduatus
Graduatus Thembalethu (Themba) Seyisi het besef sy regsgraad sal hom nie net in staat stel om misdadigers uit die samelewing te verwyder nie, maar sou hom inderdaad ook kon help om die wêreld te verander.Seyisi (22), 'n 2021-ontvanger van...
Stellenbosch University
Nuwe boek wil kommunikasie oor gesondheid in Afrika help verbeter
Gesondheidsinligting- en -kommunikasiestrategieë in Afrika kan meer doeltreffend wees indien mense se godsdienstige, tradisionele en kulturele oortuigings, asook hul sosio-ekonomiese omstandighede in ag geneem word. Dít is een van die...
Stellenbosch University
Rekordgetal Maties-fietsryers pak Kaapstad-fietstoer aan om minstens R350 000 in te samel
'n Rekordgetal van 70 fietsryers sal Sondag 10 Maart by die Kaapstad-fietstoer vir Maties in nood wegspring. Die groep alumni, personeel, studente en vriende van die Universiteit staan onder leiding van prof Wim de Villiers, Rektor en...
Stellenbosch University
Chemiedosent op koers na geldinsamelingsteiken van R60 000 vir studente-onderrig
Nadat sy 'n uitmergelende 600 km oor ses dae met 'n geskeurde heuplabrum en die ondersteuning van haar vier kinders – insluitende haar jongste wat net 12 jaar oud is – gery het, is dr Marietjie Lutz, 'n eerstejaardosent in chemie aan die...
Stellenbosch University
Leerders 'n voorsmakie gebied van wyn as loopbaan
Wyn bied veel meer as wat met ’n enkele oogopslag waargeneem kan word. Dié was maar een van vele insiggewende menings van 'n groep leerders wat verlede maand as gaste van die Universiteit Stellenbosch en die Elsenburgse Landbou...
Stellenbosch University
Birthday for Bursaries bied ondersteuning aan gesondheidswetenskappe studente
Die meeste mense verwag om geskenke op hul verjaardag te ontvang, maar prof Karin Baatjes gebruik haar volgende verjaardag om een van die grootste geskenke van almal te gee: opvoeding. Ter viering van haar 50ste verjaardag gaan Baatjes, die...
Innovation and Commercialisation
Banzifeet – Omarm Kaalvoetkultuur vir Gesonde Voetontwikkeling
Banzifeet is 'n nuwe Suid-Afrikaanse maatskappy wat fokus op die verbetering van die voetontwikkeling van skoolskoendraende leerders deur samewerking met skoolskoenvervaardigers.