7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Students
Adam Venter glo gemeenskap word deur daaglikse dade van vriendelikheid, verbintenis en diens gebou
#OnsGroeiSaam:In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Ekoloë omhels tegnologie om biodiversiteit te beskerm
Inligtingstegnologie word toenemend een van die belangrikste instrumente wat ekoloë kan gebruik om die wêreldwye verlies aan biodiversiteit teen te werk. Maar slegs 5% van alle bestaande databasisse oor faktore wat biodiversiteit bedreig –...
Stellenbosch University
Tygerberg Gospelkoor op ‘n hoë noot
Toe Terrence Mngomezulu in 2014 as eerstejaar- MB,ChB-student per toeval hoor hoe 'n paar studente gospel-liedjies sing as tydverdryf, is die saadjie om 'n gospelkoor op die Tygerberg-kampus te begin, geplant. Mngomezulu, wat ook 'n aktiewe...
Stellenbosch University
US verwelkom landbouleiers en –studente wat deel is van RUFORUM
Die Universiteit Stellenbosch (US) was Maandag die samekomsplek van 'n groot groep huidige en toekomstige leiers van hoër onderwysinstellings in Afrika met 'n spesifieke landboufokus – van dekane en vise-kanseliers tot voorgraadse en PhD...
Stellenbosch University
Ondersteuning van Uitnemendheid in Doktorale Onderwys en Vroue in Akademia
Terwyl ons Vrouemaand vier, is dit belangrik om vroue uit te lig wat noemenswaardige vordering in die akademie maak. Dr. Natalie Kowalik, Programbestuurder van die African Doctoral Academy (ADA) by die Universiteit Stellenbosch, staan uit...
Stellenbosch University
Nuwe 'datawetenskap-hoofkwartier' is 'n ruimte vir samewerking en verkenning
Meer as vyf jaar sedert die bekendstelling daarvan het die Universiteit Stellenbosch (US) se wêreldbekende Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke 'n nuwe tuiste in die JC Smuts-gebou gekry waar dit 'n ruimte beslaan "wat vir konneksie...
Stellenbosch University
Audrey Chidawanyika: Gee drome vlerke
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons merkwaardige Maties onder 35 jaar, wat hul US-verworwe kennis en vaardighede...
Stellenbosch University
Verbind Globaal, Groei Plaaslik: SU-personeel reflekteer oor Erasmus+ Opleidingsweek in Berlyn
Drie personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) het van 23 – 27 Junie 2025 teruggekeer van ’n verrykende Erasmus+ Personeel-Opleidingsweek by die Freie Universität Berlin (FUB), waar hulle saam met internasionale kollegas...
Stellenbosch University
Mariendahl se Terra Vino-stoet: die enigste Dohne Merino-stoet by 'n SA universiteit
Dis onder meer danksy die goedertrou en ondersteuning van die Dohne Merino-stoetboergemeenskap dat die Universiteit Stellenbosch (US) se eie Terra Vino-stoet van krag tot krag kan gaan. Dié stoet – die enigste van sy soort wat verbonde is...
Stellenbosch University
"(By)derwetse" inkopiesakke finansier navorsing oor by-ekologie
Met elke "Bee friendly, Bee aware" inkopiesak wat jy by Woolworths koop, gaan R10 aan Kayla Lawson, 'n MSc-student van die Universiteit Stellenbosch (US) se navorsing oor die mikrobiale ekologie van heuningbye. Kayla ondersoek die effek van...