7446 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
900 TygerMaties kry grade by Desember-plegtigheid
Meer as 900 studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het graad gevang by die Universiteit Stellenbosch (US) se Desember-gradeplegtigheid. Onder die FGGW se 908 graduandi is 418 pas gekwalifiseerde...
Stellenbosch University
US Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2020
Aansoeke word tans ingewag vir die Universiteit Stellenbosch Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2020. Die toekennings erken onderrig van uitstaande meriete by die Universiteit Stellenbosch. Alle personeellede wat onderrig gee – sowel...
Stellenbosch University
US-koor sing voort gedurende COVID-19-pandemie
Met Suid-Afrika wat steeds in 'n staat van inperking is en streng sosiale afstandskepping moet toepas, het die bekroonde Stellenbosch Universiteit (US) koor besluit om deur musiek hoop te bring gedurende die COVID-19-pandemie. Die koor het...
Stellenbosch University
US is gasheer vir BRICS-konferensie oor Wiskunde en Statistiek in 2021
Wiskundiges en statistici van Brasilië, Rusland, Indië en China sal in November 2021 in Stellenbosch bymekaarkom vir die vyfde internasionale BRICS- konferensie vir Wiskunde en Statistiek. Die Unversiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit...
Stellenbosch University
US-aanlyn en gemengde kortkursusse nou op SUNOnline beskikbaar
Wil jy jou taalvaardighede opskerp, jou leierskappotenisaal ontwikkel of jou eie sakeonderneming begin? Dan is een van die Universiteit Stellenbosch Afdeling Kortkursusse se meer as 500 kortkursusse dalk net die ding wat jou kan help om jou...
Stellenbosch University
Ons vier Wêreldtelekommunikasie- en Inligtinggemeenskapsdag
Vandag vier ons wêreldtelekommunikasie- en inligtingsamelewingsdag (WTISD), om bewustheid te verhoog van die moontlikhede wat die gebruik van die internet en ander inligting- en kommunikasietegnologie (IKT) vir samelewings en ekonomieë kan...
Stellenbosch University
SA plantkundige ontdek nuwe iris-spesie in die Langeberg
Suid-Afrikaanse plantkundige Brian du Preez (29) het 'n pragtige nuwe spesie van die Iridaceae-familie teen die hange van die Langeberg van die Wes-Kaap, Suid-Afrika ontdek. Die naam van die nuwe spesie, Geissorhiza seracina (algemene naam...
Faculty of Law
Max Loubser – In Memoriam
Dit is met groot hartseer dat die Fakulteit Regte die skielike afsterwe van Max Loubser, Emeritus Professor en Navorsingsgenoot in die Departement Privaatreg, op 13 Oktober 2025 aankondig.
Faculty of Engineering
Fakulteit Ingenieurswese skitter by 2025 Navorsings- en Innovasie Uitnemendheidstoekennings
Die jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Navorsings- en Innovasie-uitnemendheid het op 30 Oktober 2025 by die Stellenbosch Instituut vir Gevorderde Studie (STIAS) plaasgevind Vyftien pryswenners binne die Fakulteit...
Department of Journalism
Splinternuwe gesigte by die Departement Joernalistiek
Vroeë Begin: Joernalistiekstudente het twee weke vroeg met oriëntasie begin om voor te berei vir hul werk met die digitale platform, SMF News. Navorsingsfokus: Die MA-klas van 2026 het intensiewe werkswinkels oor Teorie en Metode voltooi om...