7445 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
African STARS Fellowship Program bemagtig die volgende generasie gesondheidsleiers in Afrika
In 'n baanbrekersinisiatief wat daarop gemik is om die landskap van gesondheidsorginnovasie in Afrika te transformeer, het die Mastercard-stigting, die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie (SERI) aan die Universiteit Stellenbosch en...
Stellenbosch University
Prof Vernon Louw keer terug na alma mater as hoof van Geneeskunde
Prof Vernon Louw se loopbaan het hom na baie verskillende plekke geneem sedert hy in 1994 sy MBChB summa cum laude aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) geslaag het. Nou, drie dekades...
Stellenbosch University
Zim-vriendinne kry ook hul doktorsgrade oor wingerdsiektes saam
Twee klasmaats van Bulawayo wat voorgraads saam aan die Midlands State Universiteit in Zimbabwe studeer het, het ook nou saam hul doktorsgrade in die landbouwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Albei het navorsing gedoen...
Stellenbosch University
Navorsers besig met genetiese katalogus van insekte op SA olyfbome
'n Genetiese katalogus van die insekplae wat op inheemse en verboude olyfboomspesies in Suid-Afrika voorkom, word tans saamgestel deur 'n klein span genetici. Hulle word gelei deur dr. Barbara van Asch van die Fakulteit AgriWetenskappe aan...
Stellenbosch University
‘Elkeen kan ’n verskil maak’
As 'n jong seun wat in die Oos-Kaap grootgeword het, wou Sven Weidner gedurig 'n helpende hand uitreik na diegene in nood. Hy glo geen poging is te klein om 'n verskil te maak nie. “Dit hoef nie noodwendig 'n finansiële skenking te wees...
Stellenbosch University
Sportwetenskap wil ʼn verskil maak aan die mensdom, sê nuwe departementshoof
In 1936 het die Duitse geneesheer, Ernst Jokl, by die Universiteit Stellenbosch aangesluit en die eerste departement van fisiese opvoeding in Suid-Afrika gestig. Hierdie baanbrekerswerk is vanjaar voortgesit met die aanstelling van prof...
Stellenbosch University
Top kwantum-wetenskaplike sluit hom aan by US se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n reuse-akademiese slag geslaan met die aanstelling van die internasionaal-bekende kwantumwetenskaplike, prof Francesco Petruccione, as professor in Kwantumrekenaarwetenskap by die Universiteit se...
Stellenbosch University
Nuwe US-raadslid Louis du Preez het hegte band met US
Louis du Preez is eenparig deur die kieskollege van donateurs tot die Universiteit Stellenbosch se Raad verkies vir 'n termyn van vier jaar vanaf April 2026. Hy keer as 'n voormalige SR-voorsitter in die vroeë 1990's terug met dekades se...
Stellenbosch University
Nelson Mandela-dag 2022 – “Doen wat jy kan, met wat jy het, waar jy ook al is”
Nelson Mandela-dag 2022 – “Doen wat jy kan, met wat jy het, waar jy ook al is" Vanjaar werk die Universiteit Stellenbosch se Studenteraad saam met Matie Gemeenskapsdiens (MGD) in die Afdeling vir Sosiale Impak, die Transformasiekantoor...
Innovation and Commercialisation
USE vereer die hoof- uitvoerende beamptes agter die 35 afwentelsuksesse
Universiteit Stellenbosch Enterprises (USE) het die hoof- uitvoerende beamptes (HUB's) van sy 35 afwentelmaatskappye by ’n jaarlikse HUB-geleentheid vereer vir hul suksesse, aanpasbaarheid en veerkragtigheid. Die geleentheid, aangebied deur...