7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Belangrike arbeidskwessies onder die soeklig op Werkersdag
Werkersdag was op 1 Mei. Kenners aan die Universiteit Stellenbosch het meningsartikels vir die media geskryf. Hulle het op sleutelkwessies wat werkers raak gefokus.
Stellenbosch University
Verpleegsters kort groter ondersteuning en professionele bemagtiging
Internasionale Verpleegstersdag word jaarliks op 12 Mei gevier. Kenners aan die US het meningsartikels geskryf. Hulle het op sekere uitdagings waarmee verpleegsters te kampe het, gefokus.
Stellenbosch University
Verandering vereis aanpassing
Universiteite moet vernuwe en aanpas by die snelle veranderinge in hoër onderwys om te keer dat hulle stagneer, skryf prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, in ʼn meningsartikel wat op Dinsdag (2...
Stellenbosch University
Hartklop van onderrig en leer by FGGW
In die hart van onderrig in geneeskunde en gesondheidswetenskappe lê 'n brandende vraag: Wat dryf uitnemendheid en innovasie in onderrig? By die Universiteit Stellenbosch vra 'n groep passievolle opvoeders nie net hierdie vraag nie, maar...
Stellenbosch University
Jong Entrepreneurskapsprogram bemagtig leerders vir die toekoms
Die Jong Entrepreneurskapsprogram (YEP) by die Universiteit Stellenbosch help hoërskoolleerders uit agtergeblewe gemeenskappe in en om Stellenbosch om vaardighede en selfvertroue te ontwikkel om hul idees in lewensvatbare sakeondernemings...
Stellenbosch University
US-verpleegleier ingehuldig as genoot van Amerikaanse Akademie van Verpleegkunde
Prof Portia Jordan, Uitvoerende Hoof van die Departement Verpleegkunde en Verloskunde aan die Universiteit Stellenbosch, het 'n merkwaardige prestasie behaal toe sy vroeër vandeesmaand as 'n genoot van die Amerikaanse Akademie van...
Stellenbosch University
Hulp vir koorseuns met brekende stemme
Koorseuns wie se stemme gedurende puberteit begin breek, sukkel soms om die regte te noot haal. Dit skep 'n dilemma vir koordirigente wat nie altyd weet of die seuns moet aanhou sing of eerder vir 'n rukkie moet ophou nie. Eenvoudige...
Stellenbosch University
Transformasie-indaba bekyk verskeie kwessies in hoër onderrig
Met die onlangse protesoptogte teen geslagsgebaseerde geweld (GGG) wat regoor die land plaasgevind het, het die hutsmerk #StelliesWereAreYou op verskeie sosialemedia-platforms die pas aangegee. Daarom het vanjaar se Transformasie-indaba by...
Stellenbosch University
US-graduata wil haar passie vir wetenskap met ander deel
Felecia Wells was as vyfjarige versot daarop om deur haar pa se reusagtige biologieboek te blaai om na 'n ander wêreld weggevoer te word. Hoewel sy nog nie vlot kon lees nie, het hierdie deurblaai van haar pa se boek haar belangstelling...
Stellenbosch University
Nasionale opname oor studente-geestesgesondheid bekend gestel
Studente staar dikwels geestesgesondheidsprobleme in die gesig en kry nie altyd die ondersteuning wat hulle nodig het nie. En met die ontwrigting en onsekerhede wat die COVID-19-pandemie veroorsaak, is daar 'n goeie kans dat hul...