7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Welkom EBW-Maties van 2020!
Geluk met jou toelating tot die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch! Ons sien daarna uit om jou by die Fakulteit te ontvang. Om jou tuis te laat voel en jou te help om die Fakulteit beter te leer...
Stellenbosch University
Studie ondersoek onafhanklikheid van top SA firmas se direksies
Die artikel What study reveals about board independence at SA's top firms deur prof Suzette Viviers, dr Nadia Mans-Kemp, Bridgette Luyt en Wesleigh Cadle, is in Business Day van 30 Januarie 2020 gepubliseer. Om die volledige artikel te...
Stellenbosch University
Afrikadag: US-kenners fokus op wildvleisbedryf, korrupsie en LGBTI-regte
Afrikadag word jaarliks op 25 Mei gevier. In meningsartikels vir die media evalueer kenners aan die Universiteit Stellenbosch korrupsie op die kontinent, en skryf hulle ook oor LGBTI-regte en die potensiaal van die wildvleisbedryf om...
Stellenbosch University
Die waardering van wildlewe is belangrik vir natuurbewaring
Wêreldnatuurlewedag is op 3 Maart gevier. Kenners het op belangrike bewaringskwessies gefokus. Mense moet wildlewe waardeer.
TRAC
Befondsing
Ontdek hoe TRAC befonds word en hoe strategiese vennootskappe volhoubare impak in Wiskunde- en Fisiese Wetenskappe-onderwys regoor Suid-Afrika moontlik maak. TRAC werk saam met korporatiewe stigtings, CSI-vennote, skenkers en...
Stellenbosch University
MGD bied meer virtuele Mandela-dag geleenthede vir studente
Matie Gemeenskapsdienste (MGD) bied twee bykomende virtuele geleenthede vir studente aan op 29 en 31 Julie as deel van die maand-lange viering van Mandela-dag. Die gebeure het afgeskop op 17 Julie – 'n dag voor Mandela se verjaarsdag – met...
Stellenbosch University
Senaatkomitees stel voor dat US globale navorsingskode aanvaar
Twee senaatkomitees het aanbeveel dat die Universiteit Stellenbosch (US) amptelik die ‘globale gedragskode vir navorsing in omgewings wat arm is aan hulpmiddels’ (Global Code of Conduct for Research in Resource-Poor Settings - www...
Stellenbosch University
US Woordfees-programboekie
Was dit 'n gesukkel om vanjaar 'n US Woordfees-programboekie in die hande te kry? Maak gebruik van ons spesiale aanbod en wees een van die eerste mense om die programboekie vir 2017 te ontvang. 1. Gee jou naam, posadres en...
Stellenbosch University
Meningsartikel: Onderwysers is in ideale posisie om te help
Ons wêreld word al hoe meer kompleks en onverdraagsaam teenoor sosiale verskille. Skole en veral onderwysers het 'n belangrike rol om te speel om geleenthede vir kinders en jongmense te skep om in gesprek te tree en die waarde van...
Stellenbosch University
US se prof Daniel Malan word lid van WEF-raad teen korrupsie
Prof Daniel Malan, direkteur van die Sentrum vir Korporatiewe Bestuur in Afrika by die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB), is deur Klaus Schwab, stigter en uitvoerende voorsitter van die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF)...