7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
‘n Dag in die lewe: Mantombi Makhubele
Ons het Mei met die viering van Werkersdag ingelui en ons dra hierdie reeks artikels op aan ons personeel en hul belangrike bydrae tot die Universiteit Stellenbosch (US). As senior inhoudvervaardiger is dit Mantombi Makhubele se taak om die...
Stellenbosch University
US-samewerking bied broodnodige ondersteuning aan geweld-slagoffers in Kaapse Wynlande
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy verbondenheid tot die stryd teen geslagsgebaseerde geweld (GBG) versterk deur die Ring for Peace Cape Trust (RfPCT) se uitnodiging te aanvaar om aktief deel te neem aan die stigting van die US...
Stellenbosch University
Le Roux Burrows van Ekonomie groet ná 37 jaar
Vanaf 2022 sal mnr Le Roux Burrows nie meer die daaglikse rit van sy huis in Kleinmond na die Universiteit Stellenbosch onderneem nie. In plaas daarvan sal dié ekonomiedosent nou ander, minder bekende paaie aandurf, letterlik en figuurlik...
Stellenbosch University
'Fontein van kennis is nimmereindigend' vir 83-jarige ontvanger van doktorsgraad
Toe die 83-jarige Antoinette Swart vandeesweek haar doktorsgraad in Antieke Kulture ontvang het, was dit haar sesde graad wat sy aan die Universiteit Stellenbosch behaal het. Swart, wat glo 'n mens kan nooit ophou om te leer nie, sê dit...
Stellenbosch University
’n Dag in die lewe: Reuben van Oordt
Ontmoet Reuben van Oordt , Junior IT-stelseladministrateur by die Stellenbosch Bestuurskool op die Bellvillepark-kampus. Met die taak om die seepgladde werking van tegnologie regoor die kampus te verseker, bied Van Oordt noodsaaklike...
Stellenbosch University
Nobel-simposiumaktiwiteite kom na Afrika
Vir die eerste keer in die geskiedenis sal die Nobel-simposiums buite Swede gehou word – en dit sal in Stellenbosch georganiseer word as as ʼn vennootskap tussen die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Studies en die Universiteit...
Stellenbosch University
Nuwelingstudente maak reuse verskil met sosiale impak-projekte
Sowat 50 000 blinkoog, lewenslustige studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het op die oggend van 8 Februarie gehelp om ʼn verskil te maak toe hulle aan die Nuweling- Sosiale Impakoggend deelgeneem het. Dit is ʼn inisiatief van die...
Faculty of Engineering
Ingenieursgegradueerde wen wêreldwye Bosbou-Innovasieprys
Universiteit Stellenbosch-alumnus Christopher Erasmus, is internasionaal erken as die wenner van die 2025 Bosbou-Innovasieprys by die Voedsel- en Landbou-organisasie se Wêreldvoedselforum.. Vir sy meestersnavorsing het Christopher ’n...
Maties Sport
2023 USSA winter voorskou
Maties Sport het vroeër vandag meer as 150 studente-atlete alles van die beste toegewens vir die 2023 USSA winter-byeenkomste. Universiteit Stellenbosch Rektor en Visekanselier, Prof. Wim de Villiers, het Maties Sport-studente-atlete met ’n...
Stellenbosch University
Lloyd gesels oor doelgerigtheid, veerkragtigheid en hoe hy sy pad vind
Jeugdag het nog altyd ’n spesiale plek in sy lewe gehad. By die universiteit het hy hom in sy studies, studentelewe en sport verdiep. Hy werk as ’n kwantitatiewe ontleder en praat ook openlik oor die belang van geestesgesondheid.