7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Aktuariële Wetenskap-gegradueerde met gesogte Kanseliersmedalje vereer
Die Universiteit Stellenbosch (US) se gesogte Kanseliersmedalje vir 2021 is toegeken aan Bradley Moorcroft, ʼn US-gegradueerde in aktuariële wetenskap. Hierdie medalje word jaarliks toegeken aan ʼn finalejaar- of nagraadse student wat...
Stellenbosch University
US doen stappe teen diskriminerende gedrag
Die Universiteit Stellenbosch (US) se vernaamste prioriteit is om 'n inklusiewe omgewing aan al sy studente te bied en om 'n veilige studentegemeenskap te handhaaf waar sosiale kohesie bevorder word ten einde hoë-gehalte tersiêre onderwys...
Stellenbosch University
Rektor lei Maties in Kaapstad-fietstoer
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) is gereed om weer eens sy steun aan Matie-studente te wys. Op Sondag 13 Maart 2022, lei prof De Villiers 'n span van 33 fietsryers bestaande uit alumni...
Stellenbosch University
Dankie!
"Ons Universiteit Stellenbosch-gemeenskap het weereens gewys dat ons 'n wêreldwye Matie-gemeenskap is wat omgee, en almal is bereid om daardie ekstra myl vir ons studente te loop. Baie dankie aan elke personeellid, aan ons alumni, die...
Stellenbosch University
Klimaatsverandering, grondgebruik lei tot meer veldbrande
Wat het die Helderberg, Kleinmond, Tafelberg, Bettysbaai, en Knysna en George gemeen? Hull is maar net van die gebiede wat die afgelope paar jaar onder vernietigende brande deurgeloop het. En as die toename in veldbrande in bewoonde gebiede...
Stellenbosch University
Om tegniese uitdagings in die mynindustrie die hoof te bied
“Die grootste vreugde wat ek uit my werk put, is wanneer mense uit verskillende myndissiplines saam sit en dit regkry om van die tegniese uitdagings wat die mynmaatskappy in die gesig staar, die hoof te bied. " Byron Diergaard, MSc in...
Stellenbosch University
US Top100 Voederskole
Sedert 2016 erken die Universiteit Stellenbosch jaarliks die Top100 voederskole (gebaseer op registrasies) vir hul verbintenis tot uitnemendheid, ontwikkeling en groei binne hul skole en vir die lewering van uitsonderlike akademiese talent...
Stellenbosch University
Visepresident van Suid-Afrikaanse Reserwebank nou ʼn ere-Matie
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn eredoktorsgraad aan een van die visepresidente van die Suid-Afrikaanse Reserwebank Nomfundo Tshazibana by sy Desember-gradeplegtigheid toegeken. Sy het die graad Doktor in die Handelswetenskappe...
Stellenbosch University
Gees loop hoog terwyl US voorberei om sy nuwe Maties te verwelkom
Duisende nuwelingstudente sal op die Universiteit Stellenbosch (US) se kampusse aankom om deel te neem aan die amptelike Verwelkomingsprogram. Die propvol program is ontwerp om nuwe studente te help om by die universiteitslewe aan te pas...
Doeltreffende kommunikasie vir dosente: ’n Werksessie oor selfversekerde openbare redevoering en aanbieding
Doeltreffende Kommunikasie vir Dosente is ’n praktiese werksessie wat dosente help om selfvertroue in openbare redevoering en aanbiedings te ontwikkel binne