7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Gee alle kinders geletterdheids- en digitale vaardighede – US-kenners
Woensdag 8 September is Internasionale Geletterdheidsdag. In meningsartikels vir onderskeidelik Daily Maverick en Cape Times skryf drr Pauline Hanekom (Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Pedagogie) en Zelda Barends (Departement...
Stellenbosch University
Houtwetenskapstudente ondersteun die STEM@Maties-program
Die STEM@Maties-program is gemik op voorheen benadeelde hoërskole, om leerders vertroud te maak met eksperimentele tegnieke en moontlike projek idees. Sowat tien skole uit die Stellenbosch / Wynland-streek het deelgeneem. Karl Kutzer en...
Stellenbosch University
Hersiende US Assesseringsbeleid
Hersiende US Assesseringsbeleid Tydens 'n vergadering van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) op Maandag 27 September 2021 is die hersiende US Assesseringsbeleid goedgekeur. Die beleid sal met ingang van 01 Januarie 2022 in...
Stellenbosch University
Uitwerking van COVID op skoolbywoning in Suid-Afrika
Die artikel, How COVID is affecting school attendance in South Africa: piecing together the puzzle, deur dr Debra Lynne Shepherd en Mompumelelo Moholwane is in die Conversation van 18 Januarie 2022 gepubliseer. Om die oorspronklike artikel...
Innovation and Commercialisation
Neelsie-teater open met 'n skouspelagtige vertoning
Die nuwe Neelsie-teater het amptelik op Vrydag 3 Maart 2023 sy deure geopen en die nuwe kenmerke van hierdie unieke multifunksionele lokaal ten toon gestel.
Nuclear Medicine
Kerngeneeskunde
Die Afdeling Kerngeneeskunde, deel van die Departement Mediese Beeldvorming en Kliniese Onkologie, is ’n toonaangewende eenheid wat gevorderde tegnologie en empatiese sorg integreer. Ons is geleë by die Universiteit Stellenbosch en...
Stellenbosch University
Rekordgetal Maties kry vandeesweek graad
Die Maart-gradeplegtighede aan die Universiteit Stellenbosch (US) voltrek die 2015 akademiese jaar, en dit blyk dat twee besonderse rekords opgelewer is: die meeste kwalifikasies ooit toegeken, 7 857, insluitend die meeste doktorsgrade, 266...
Stellenbosch University
Kinderjare-trauma dra by tot verstandelike probleme van vroue met MIV
Die lidtekens van kinderjare-trauma lê baie dieper as die emosionele en/of fisiese mishandeling wat 'n kind ervaar – navorsing het getoon dat dit lewenslank 'n impak op 'n persoon se breinfunksie kan hê. In die aanloop tot...
Stellenbosch University
PhD student deel ervarings oor navorsingsbesoek aan Berlyn
PhD-student, Tunomukumo Namutenya, ontvanger van 'n DAAD-beurs, was gelukkig om gekies te word vir 'n navorsingstudiebesoek by Humboldt-Universität zu Berlyn, in Duitsland, wat van November 2023 tot Februarie 2024 gestrek het. Hierdie...
Stellenbosch University
Doeltreffende kommunikasie: ’n Werksessie oor selfversekerde openbare redevoering en aanbieding
Hierdie werksessie beoog om dosente met die nodige aanbiedingsvaardighede toe te rus om selfversekerde openbare sprekers te word. Deelnemers sal sowel teoretiese as praktiese kennis oor suksesvolle openbare redevoering en aanbieding opdoen...