7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Verenigde reaksie, voorgesette navorsing nodig om kanker te oorwin
Vrydag (4 Februarie) was Wêreldkankerdag. In meningsartikels vir die media wys kenners aan die Universiteit Stellenbosch daarop dat 'n verenigde reaksie én voorgesette navorsing en kliniese toetse nodig sal wees om kanker te oorwin. Klik op...
Department of Journalism
Van virale TikTok-sensasie tot 'n BAHons in Joernalistiek
Ubaid het met 'n Joernalistiek-honneursgraad van die Universiteit Stellenbosch gegradueer. Ubaid se reis, wat sosiale media-sterstatus met streng akademici balanseer, beklemtoon die krag van passie, harde werk en storievertelling.
Institutional Strategy, Research and Analytics
Afdeling Institusionele Strategie, Navorsing en Analitika
Die Afdeling Institusionele Strategie, Navorsing en Analitika (ISNA) speel ’n kernrol in die bevordering van institusionele strategie en die instandhouding van inligtingsintegriteit aan die Universiteit Stellenbosch. Ons doen dit deur die...
Biomedical Research Institute
BMNI Tuis
Die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Biomediese Navorsing is ’n wêreldklas-navorsingsfasiliteit wat nou saamwerk met die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe. Die Instituut neem die voortou met mediese inisiatiewe wat...
Stellenbosch University
US kry uitstel vir taalimplementering
Die Universiteit Stellenbosch (US) het vanoggend (11 Maart 2016) in die Hooggeregshof van Suid-Afrika uitstel gekry tot 29 Maart 2016 om terug te keer tot taalimplementering volgens die Taalbeleid en Taalplan van 2014, en soos per module...
Stellenbosch University
Navorsers aan US ontwikkel ‘n snel-diagnostiese toets vir TB
'n Snel-diagnostiese toets vir tuberkulose (TB) wat by die versorgingspunt gebruik kan word, is ontwikkel deur 'n span wetenskaplikes van regoor die wêreld onder leiding van navorsers by die Universiteit Stellenbosch. "Hierdie bekostigbare...
Stellenbosch University
Fisio’s skop 50-jaar vieringe af
Die Afdeling Fisioterapie het onlangs hul 50-jaar vieringe met die tema: "Saam beweeg ons vorentoe" van stapel gestuur. "Beweging is ons kernbesigheid en oefening-geneeskunde is 'n belangrike aspek van gesondheid," het dr Marianne Unger, 'n...
Stellenbosch University
Ontmoet Cathanja Slabbert: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Cathanja Slabbert.Cathanja Slabbert glo meer mense moet met energie lewe...
Stellenbosch University
Vroue ingenieurs kan kosbare probleem oplossers wees
Jy kan 'n 'kosbare probleem oplosser' wees as jy 'n ingenieur word. Dít was die hooftema van sprekers by die Vroue in Ingenieurswese middag wat in Augustus deur die Fakulteit Ingenieurswese, Universiteit Stellenbosch, aangebied is. Ongeveer...
Stellenbosch University
UCM 2016 Vakansie Opleiding
'n Integrale deel van die B.Ing. Siviele graad aan Universiteit Stellenbosch, is die vakansie opleiding wat die voorgraadse studente moet onderneem deur die loop van hul studies. Vir hierdie doel, het die UCM vroeër hierdie jaar vir...