8028 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Aferese: ’n effektiewe behandeling vir lang-Covid?
'n Groep navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Fisiologiese Wetenkappe is op pad na Mulheim in Duitsland. Hulle gaan vir opleiding en om saam met Dr. Beate Jaeger, 'n mediese dokter wat baanbrekeerswerk doen in...
US wiskunde-studente bo in 2021 Wits Wiskunde Kompetisie
Vier voorgraadse studente van die Universiteit Stellenbosch is onder die top tien presteerders by die jaarlikse Universiteit van die Witwatersrand Wiskunde Kompetisie, met Ralph McDougall, 'n derdejaarstudent in elektriese en eleltroniese...
US chemikus is eerste president van Afrika Vereniging vir Kristallografie
Prof Delia Haynes, 'n chemikus in die Departement Chemie en Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch, is as die eerste president van die nuutgestigte Afrika Vereniging vir Kristallografie (AfCA) verkies. AfCA is amptelik...
Hipermoderne biobank ʼn eerste in Afrika
Die splinternuwe, hipermoderne Biobankeenheid wat onlangs by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe opgerig is, maak die bewaring van kosbare biologiese monsters veiliger, eenvoudiger en meer bekostigbaar op lang termyn. Die...
Eerste kortkursus vir leeskringe ’n wenner
As jy lief is vir lees en graag meer uit Afrikaanse romans en digbundels wil kry, het jy pas die geleentheid gemis om te leer hoe om bietjie dieper in die letterkunde te delf en met groter insig te lees. Die Departement Afrikaans en...
Biofilters met inheemse plante verwyder meer besoedelstowwe uit stormwater
Biofilters met inheemse Suid-Afrikaanse plante soos palmiet, matbiesie, sagte biesie, kobra-lelie en vleibiesie is meer doeltreffend as grond sonder enige plantegroei om besoedelstowwe uit stedelike stormwater te verwyder wat 'n nadelige...
Dr Chris Jones se boek wen mees-afgelaaide boekprys
Verwys asseblief na die Engelse blad vir meer inligting oor die boek en die toekenning
Die soektog na koronavirusvariante: hoe die nuutste een gevind is en wat ons sover weet
Die soektog na koronavirusvariante: hoe die nuutste een gevind is en wat ons sover weet Die Netwerk vir Genomiese Waarneming in Suid-Afrika (NGS-SA) monitor reeds sedert die vroeë stadium van die Covid-pandemie veranderinge in SARS-CoV-2...
Topstudente in rekenaarwetenskap beloon vir 2020 se prestasies
Me Jacobie Mouton se eerste ewekniebeoordeelde artikel oor haar navorsing vir haar honneurs-BSc-projek in Rekenaarwetenskap, is sopas in 'n akademiese vaktydskrif gepubliseer. Maar dis nie al nie. Sy het boonop ook die toekenning vir die...
Bydrae van informele boerdery tot voedselsekuriteit moenie onderskat word, sê BFAP-kenner
Suid-Afrika se informele landbousektor dra meer by tot die ekonomie en dus ook voedselsekuriteit as wat amptelik erken word. Meer moet gedoen word om die sektor te ontwikkel, en daarby ook om hierdie landboubedrywighede te intensifiseer. Op...