7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Matie-alumnus nuwe uitvoerende hoof van Verenigde State-tennisvereniging
Stellenbosch tot die wêreldverhoog. ’n Lewenslange Maties-verbintenis. Hy is van plan om ’n herlewing in Suid-Afrikaanse tennis te help skep deur die vestiging van ’n nuwe Stellenbosch Raketsentrum.
Stellenbosch University
Empatie in aksie: Hoe radikale empatie klaskamers kan revolusioneer
Opinie-artikel deur Le-Ann Goliath ( Vroeë Loopbaannavorser in Onderwysbeleidstudies) In baie werkersklasgemeenskappe dien skole as noodsaaklike sentrums vir leer en ontwikkeling. Tog, agter die klaskamerdeure, kom studente dikwels voor...
Faculty of Arts and Social Sciences
Prof Lindy Heinecken ontvang die Morris Janowitz Loopbaanprestasie-toekenning vir haar uitstekende loopbaan in die militêre broederskap
Die ontvangs van die Morris Janowitz Loopbaanprestasietoekenning is ʼn beduidende eerbetoon wat erkenning verleen aan ʼn voortreflike loopbaan op die akademiese gebied van militêre sosiologie en weermagte en die samelewing. Dit word deur die...
Stellenbosch University
Verwelkomingsgeleentheid vir nuwelinge en ouers
Donderdag 19 Januarie 2017, 18:00-19:00, Danie Craven-stadion (informele voorprogram begin 17:30) Die amptelike verwelkoming van nuwelingstudente (Stellenbosch-kampus, Tygerberg-ampus en Fakulteit Krygskunde), hul ouers/voogde...
Stellenbosch University
Sakegedrewe benadering kan natuurbewaring ʼn hupstoot gee
Wêreldnatuurlewedag is op 3 Maart gevier. In meningsartikels vir die media verduidelik kenners by die Afrika Wildlewe-ekonomie Instituut aan die Universiteit Stellenbosch hoe ʼn sakegedrewe benadering natuurbewaring- en finansiering ʼn...
Stellenbosch University
Registrasietydperk verleng tot 17 Februarie 2017
Die Registrateur van die Universiteit Stellenbosch (US) het aangekondig dat die registrasietydperk amptelik tot Vrydag 17 Februarie 2017 verleng is. Die besluit is geneem om studente by te staan wie nog nie kon registreer nie, weens 'n...
Stellenbosch University
Lesse wat Mandela ons geleer het
Dinsdag (18 Julie) vier ons Mandeladag. In meningsartikels in die media, fokus die volgende personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch op sommige van die lesse wat Mandela ons geleer het. Klik op die skakels hier onder om die...
Stellenbosch University
Voertuigtender Woensdag 16de Oktober 2019
Voertuigtender Voertuie kan op Woensdag 16 de Oktober 2019 vanaf 8h30 – 16:00 by Stellenbosch Universiteit Vervoerdienste te Banghoekweg besigtig word. Tendervorms moet voor 16h00 op 16de Oktober 2019 by gemelde adres ingelewer word. Kliek...
Stellenbosch University
Erfenisdag: Sport, nierassigheid en protesliedere onder die soeklig
Erfenisdag is op Sondag 24 September gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch op sport, nierassigheid, diversiteit en protesliedere gefokus. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde...
Stellenbosch University
SA moet pogings verdubbel om hongersnood te voorkom
Die artikel “ South Africa must redouble its policy and relief efforts to stave off hunger" deur Leila Patel (van die Universiteit van Johannesburg), Servaas van der Berg en Grace Bridgman (albei van die Universiteit Stellenbosch), is op 30...