7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Vennootskappe belangrik om natuurlewe te beskerm
Wêreldnatuurlewedag is op 3 Maart gevier. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van vennootskappe vir die bewaring van wilde diere en plante. Klik op die skakels hier onder...
Stellenbosch University
Drie FGGW-navorsers erken vir wetenskaplike uitnemendheid deur SAMNR
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het weereens sy plek bevestig as een van die top geneeskunde en gesondheidswetenskappe instansies op die Afrika-kontinent toe nie minder as drie...
Library Special Collections
Dokumentasiesentrum vir Musiek (DOMUS)
Die Dokumentasiesentrum vir Musiek (DOMUS) is die Spesiale Versamelings-afdeling van die Musiekbiblioteek wat geleë is in die Konservatorium gebou op die Stellenbosch-kampus. DOMUS bevat 'n aansienlike hoeveelheid seldsame en waardevolle...
Stellenbosch University
Verbeterde punte open deure tot tersiêre studie
Die SciMathUS-klas van 2015 het ’n vakgemiddeld van 72% in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe behaal in verlede jaar se Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen. Twintig persent van die klas het onderskeidings in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe...
Stellenbosch University
ASSAf vereer top wetenskaplike van US met goue medalje
Prof. Brian van Wilgen, 'n toonaangewende bewaringekoloog van die DWT/NNS Sentrum vir Indringerbiologie (S·I·B) by die Universiteit Stellenbosch (US), is vereer met 'n goue medalje van die Wetenskapakademie van Suid-Afrika (ASSAf). ASSAf...
Stellenbosch University
Leesprobleem aangespreek in nuwe boek deur Prof le Cordeur
Prof Michael le Cordeur se nuutste boek 'Reading for Comprehension' is op 20 Mei bekendgestel en word deur Naledi gepubliseer. Die lae standaard van lees en begrip in klaskamers wek wyd kommer. Le Cordeur se eie bekommernisse hieroor het...
Stellenbosch University
Meisies vaar akademies beter
Dit mag dalk vir baie ʼn verrassing wees, maar meisies vaar beter op skool en op universiteit as hul manlike eweknieë. “Meisies vaar gemiddeld eintlik beter as seuns. Hulle leer baie vinniger lees as seuns (dit geld vir amper alle middel- en...
Stellenbosch University
Internasionale uitstalling voer eugenetiekbeweging terug na die Nazi-bewind se ‘wetenskap van ras’
'n Internasionale reisende uitstalling wat deur die Verenigde State se Holocaust Memorial Museum byeen gebring is en lig werp op die Nazi-bewind se 'wetenskap van ras', asook die implikasies daarvan vir die mediese etiek en vir sosiale...
Stellenbosch University
Genetiese bloudruk vir buitengewone houtetende fungus uit die Noord-Kaap
'n Relatief onbekende fungus, wat heel toevallig op 'n Akasia-boom in die Noord-Kaap gevind is, het mikrobioloë aan die gons oor dié fungus se uitsonderlike vermoë om hout af te breek. In die wêreld van biotegnologie kan dié vermoë met...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Twee FGGW-professors sluit aan by akademie van uitstaande wetenskaplikes
Prof Faadiel Essop en Prof Sian Hemmings is as lede van die Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika ingehuldig. Prof Faadiel Essop is Direkteur van die FGGW se Sentrum vir Kardio-metaboliese Navorsing in Afrika en Prof Sian Hemmings is die...