7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties Rugby onderteken ooreenkoms met nuwe hoofborg Mitchum
Maties Rugby het ’n hoofborgskapooreenkoms met Mitchum onderteken, wat beoog om die twee handelsmerke te versterk met gedeelde waardes soos uitnemendheid, innovasie en die verskuiwing van grense. Dié verbintenis wil ons studente-atlete...
Department of Journalism
Opedag kom ‘tuis’ by die Departement Joernalistiek
Nuwe Plek: Die Departement Joernalistiek het sy eerste onafhanklike Opedag by sy Crozierstraat-gebou aangebied, met uitstallings van studentewerke en toere van die gebou. Alumni-deelname: Verskeie suksesvolle alumni het teruggekeer om...
Stellenbosch University
Den Bosch stoele vind nuwe tuiste
Die Sentrum vir Studentevoorligting en -Ontwikkeling het aan die einde 2016 stoele van die Den Bosch fasiliteit aan 'n laerskool in Stellenbosch geskenk. Die Laerskool Bruckner de Villiers gebruik die stoele vir die hul leeskamer, en die...
Stellenbosch University
Vroue ly steeds
Donderdag (8 Maart) is Internasionale Vrouedag. In meningsartikels in die media, skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch oor die uitdagings wat vroue in verskillende sfere van die samelewing in die gesig staar. Dr Nadia Mans...
Visitors
Tuis
Welkom by die besoekersentrum van die Universiteit van Stellenbosch, jou toegangspunt tot die ryk omgewing, kultuur en lewendige gemeenskap van ons kampusse. Of jy kom studeer, ontspan of vennootskappe bou, vind hier alles wat jy nodig het...
Find
Nuwe boeke
Die Universiteit Stellenbosch Biblioteek bied 'n saamgestelde lys van nuwe, onlangs verkrygde gedrukte- en elektroniese boeke, gewoonlik maandeliks opgedateer. Hierdie lyste sluit verkrygings van verskeie dissiplines in, naamlik regte...
Stellenbosch University
Prof Jonathan Jansen oor taalbeleid-hofuitspraak
Prof Jonathan Jansen, Uitgelese Professor in die Departement Opvoedingsbeleidstudies aan die Universiteit Stellenbosch (US), het op 18 Oktober 2019 ʼn rubriek in Vrye Weekblad gepubliseer oor die onlangse uitspraak in die Konstitusionele Hof...
Stellenbosch University
Sosiale solidariteit ondanks sosiale afstand
Die Daily Maverick het 'n artikel deur Prof Ronelle Burger van die Departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch met die titel N avigating social solidarity in a time of social distancing op 19 Maart 2020 gepubliseer. Om die...
Department of Social work
Baccalaureus in Maatskaplike Werk
Die Baccalaureusgraad in Maatskaplike Werk (BSW) aan die Universiteit Stellenbosch rus studente toe met die kennis, vaardighede en professionele bevoegdhede wat deur die Suid-Afrikaanse Raad vir Maatskaplike Diensberoepe (SACSSP) vereis...
Stellenbosch University
Steinhoff Maties Krieket se eerstejaars het groot drome
Drie eerstejaars in die Steinhoff Maties-krieketspan het 'n groot indruk gemaak by die onlangse Varsity-kriekettoernooi in Potchefstroom. Brandon Glover, Kyle Simmonds en Soyisile Pono het 'n paar indrukwekkende vertonings gelewer en die...