7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Research - Library
Carnegie Navorsingsruimte
Die Carnegie Navorsingsruimte is 'n navorsingsomgewing gemik op gebruik deur nagraadse studente op magister- en doktorale vlak, asook akademiese personeel en navorsers aan die Universiteit Stellenbosch.
Learning - Library
Digitale en inligtingsvaardighede
Geleë binne die groter akademiese geletterdheid ekosisteem, sluit digitale en inligtingsvaardighede die opleidings aktiwiteite wat deur die Biblioteek- en Inligtingsdiens aan die Universiteit Stellenbosch verskaf word in.
Stellenbosch University
Kom aan die gang vir Loslitdag
Dit is weer die tyd van die jaar wanneer die gemeenskap en besighede saam staan om bewusmaking oor kwessies van gestremdheid te skep - Loslitdag. Vir vanjaar se Loslitdag-vieringe, word personeel en studente van Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Pediater van FGGW benoem tot SAMNR-raad
Prof Mark Cotton is onlangs benoem tot raadslid van die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR). Cotton is 'n uitgelese professor by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch, en is...
Stellenbosch University
US vereer voorste denkleiers
ʼn Bekende Suid-Afrikaanse dokumentêre fotograaf, kunstenaar, aktivis en historikus; ʼn prominente mediese navorser wat baanbrekende navorsing vir ʼn MIV-entstof gedoen het; ʼn gewese regter van die Hooggeregshof van Suid-Afrika; en, ʼn boorling...
AvOL-konferensie 2025: Ontmoet die lede van ons hoofredepanele
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Leer- en Onderrigverryking sal op 3 en 4 November 2025 by die Protea Hotel Stellenbosch en die Konferensiesentrum
Stellenbosch University
Redes vir swak openbare dienslewering aan weerlose gemeenskappe ondersoek
Prof Ronelle Burger, ˈn hoogleraar in Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, het haar intreerede met die titel Amplifying the voices of our communities, op 20 Augustus 2019 gelewer. Prof Burger se navorsing stel ondersoek in na die...
Stellenbosch University
Sagtevrugtebedryf vereer US-alumnus Sheila Storey
'n Alumnus van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe was onder diegene wat tydens die 44ste jaarlikse gala-aand van die Suid-Afrikaanse sagtevrugtebedryf vir haar uitmuntende bydrae tot dié landbousektor vereer is. Sy...
Stellenbosch University
SA Military Academy Cyber Soldiers Team made a serious impact and led the African charge
Background The Geneva Cyber 9/12 Strategy Challenge is a highly acclaimed international competition designed to provide senior university students with a deeper understanding of the strategic and policy challenges associated with...
Stellenbosch University
Gesamentlike verklaring deur US-Bestuur en senior onderwyskundiges
Gesamentlike verklaring deur die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch en senior onderwyskundiges Senior onderwyskundiges en die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan teen die agtergrond van die nuwe Taalbeleid in die Wes...