7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Campus Health
Skeduleer 'n Afspraak
Hoe om 'n afspraak te maak by Stellenbosch Universiteit se Kampusgesondheidsdiens.
About the Library
Konferensies en simposia
Konferensies en simposia aangebied deur die Biblioteek- en Inligtingsdiens, Universiteit Stellenbosch.
Stellenbosch University
Personeelgesprekke oor verkragtingskultuur
Vroeër vanjaar het die Rektor se Bestuurspan 'n taakspan aangewys om ʼn verkragtingskultuur by Universiteit Stellenbosch te ondersoek. Die Taakspan op Verkragtingskultuur, gelei deur dr Birgit Schreiber, Senior-Direkteur: Studentesake, het...
Stellenbosch University
US-alumnus Kelly Fairweather aangestel as ITF-bedryfshoof
Die Internasionale Tennisfederasie (ITF) het aangekondig dat Kelly Fairweather, 'n alumnus van die Universiteit Stellenbosch (US), op 1 Januarie 2017 diens aanvaar as die organisasie se Bedryfshoof. Hy neem die leisels oor by Juan Margets...
Stellenbosch University
Eksamenreëlings: Oktober/November 2016
Met die eindeksamen wat op 25 Oktober 2016 begin, word alle Stellenbosch-kampus studente aan die volgende reëlings herinner: Streng toegangsbeheer sal dwarsdeur die eksamen by geboue en eksamenlokale geld; Daar sal van elke student verwag...
Stellenbosch University
Geleentheid vir betekenisvolle interaksie by US Woordfees
Om voort te bou op die Universiteit Stellenbosch se verbintenis om 2017 ʼn jaar van betekenisvolle interaksie met sleutelbelangegroepe te maak – veral personeellede en studente – het die Rektor se Bestuurspan (RBS) die saamstel van ʼn...
Stellenbosch University
Vuyiseka Dubula-Majola: 'Stryd teen onreg is almal se saak'
Die artikel Vuyiseka Dubula-Majola: 'My anger fed my activist's soul', wat deur Biénne Huisman geskryf is, is op 2 Desember 2019 in die Daily Maverick gepubliseer: Vuyiseka Dubula-Majola glo die stryd teen onreg is almal se saak. Vir die...
Stellenbosch University
Skool vir Rekeningkunde betreur afsterwe van Yvette Diedericks
Die bestuur van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het met skok en hartseer verneem van die afsterwe van me Yvette Diedericks van die Skool vir Rekeningkunde op 4 Junie 2020. Sy het aan asma...
Stellenbosch University
Tuiskoms: Fokus val op SA ekonomie by sakeontbyt
Die tyd raak min om kaartjies te bespreek vir die Universiteit Stellenbosch se Tuiskoms sakeontbyt wat op Vrydag 9 September om 09:00 by die Adam Small-teaterkompleks plaasvind. Die Alumnikantoor in vennootskap met die Stellenbosch...
Stellenbosch University
US Opedag 2016
Die jaarlikse Maties Opedag is om die draai. Op Saterdag 27 Februarie vanaf 08:30 tot 16:00 kan voornemende studente die Universiteit Stellenbosch (US) se Stellenbosch en Tygerberg Kampus besoek om alles uit te vind oor studentwees in...