7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Die Telematiese Skole Projek is besig om van krag tot krag te gaan
Die Telematiese Skole-projek is 'n gesamentlike projek van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) en die Universiteit Stellenbosch met die doel om tegnologie te gebruik om onderwys te ondersteun. Die Telematiese Skole-projek is in 2009...
Stellenbosch University
SIKMF Musiek sonder grense
Hoewel die meeste Suid-Afrikaners teen hierdie tyd gewoond geraak het aan die geleidelike verslapping van die inperkingsmaatreëls, hang die alledaaglikse uitwerking daarvan af van die beroep waarin `n mens jou bevind. Vir die uitvoerende...
Stellenbosch University
'n Geskenk vir die volgende generasie Maties
Verlede jaar het Nick Smit, 'n gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), en sy lewensmaat Francois Conradie besluit dis tyd om van hul voorregte in 'n positiewe bankbalans vir verdienstelike studente te herbelê. Al twee is...
Stellenbosch University
Die Telematiese Skole Projek is besig om van krag tot krag te gaan
Die Telematiese Skole-projek is 'n gesamentlike projek van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) en die Universiteit Stellenbosch met die doel om tegnologie te gebruik om onderwys te ondersteun. Die Telematiese Skole-projek is in 2009...
Stellenbosch University
Aanlyn psigometriese assessering
Voornemende studente word gekonfronteer met 'n wye verskeidenheid program- en loopbaanopsies. Dit is beslis 'n voorreg, maar ook soms 'n uitdaging wat tot heelwat kopkrap kan lei. Die Universiteit van Stellenbosch bied daarom ʼn...
Stellenbosch University
Kampussekuriteit skep bewustheid vir studenteveiligheid
Ons Kampussekuriteitspersoneel het gedurende die 2022-verwelkomingstydperk ons nuweling-studente toegespreek oor veiligheid op die Stellenbosch-kampus en in die dorpsgebied. Melany le Roux, bestuurder sekuriteitstelsels en intelligensie, sê...
Faculty of Engineering
SU-ingenieurstudente behaal internasionale erkenning by IEEE BioDCASE 2025
SU Ingenieurswese nagraadse studente ontvang internasionale erkenning by IEEE BioDCASE 2025. Hul werk bevorder masjienleer vir die opsporing van walvisroepe.
Department of Journalism
Samewerking met Stanford om koloniale koerant te digitaliseer
Historiese Digitalisering: Stellenbosch en Stanford werk saam om The South African Commercial Advertiser, 'n baanbrekende 19de-eeuse koerant vir persvryheid, te digitaliseer. KI-gedrewe Toeganklikheid: Die projek gebruik HistoryGenie KI om...
Innovation and Commercialisation
US hou samewerkende werkswinkel oor borgskapwaardering
Bespreking en ontwikkeling van praktiese hulpmiddels en benaderings om 'n 'billike vergelyking' oplossing te kan bied, ten einde te verseker dat beide die US en sy vennootskapborge regverdige waarde ontvang.