7429 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Doctoral Office
FGGW Komitee vir Nagraadse Navorsing (KNN)
Die Komitee vir Nagraadse Navorsing (KNN) kom kwartaalliks byeen om navorsingsgraad-beleiden praktyk in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch te hanteer.
Stellenbosch University
Prof Jonathan Jansen besin oor demokrasie, die Amerikaanse president Donald Trump, en die rol van SA universiteite
As deel van die 2025 Imbizo-kalender van betrokkenheidsgeleenthede het die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir die Bevordering van Sosiale Impak en Transformasie op Dinsdag, 6 Mei 2025, 'n lesing in die Ou Luckhoff-gebou...
Sluit aan by die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut se 15de bestaansviering & jaarlikse erelesing
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, Professor Deresh Ramjugernath, nooi u hartlik uit na die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut se
Faculty of Arts and Social Sciences
The University of Venda appoints Stellenbosch University alumnus Professor Fulufhelo (Fulu) Netswera as Vice Chancellor Research and Postgraduate Studies
Vanaf 1 Oktober 2025 het Fulu die nuwe rol van Adjunk-Visekanselier Navorsing en Nagraadse Studies aan die Universiteit van Venda aanwar en sien daarna uit om die navorsingskultuur van daardie universiteit ten goede te verander.
Stellenbosch University
Spivak: “Ons behoort te bid dat 'die ander' by ons sal spook"
By die onlangse IPSA-konferensie oor gender, politiek en die staat wat by die Universiteit Stellenbosch aangebied is, het prof Gayatri Chakravorty Spivak besin oor globalisasie, universiteite se rol in studenteonderrig, en beplanning vir...
Stellenbosch University
Smart-watermeter help skole water bespaar
Elke druppel water tel beslis wanneer ʼn mens nie net water spaar nie, maar ook geld. Hiervan kan ʼn paar skole getuig wat verskeie finansiële uitdagings moet trotseer. Die besparing van water en geld by skole het die fokuspunt geword vir ʼn...
Stellenbosch University
Die menslike toekoms, en universiteite in 'n post-waarheidsera
Prof Steve Fuller, 'n wêreldbekende sosioloog van die Universiteit van Warwick in die Verenigde Koninkryk wat in wetenskap- en tegnologiestudie spesialiseer, bied vandeesweek twee openbare lesings by die Universiteit Stellenbosch (US) aan...
Stellenbosch University
SECURITY INSTITUTE FOR GOVERNANCE AND LEADERSHIP IN AFRICA (SIGLA)
ASSOCIATE PROFESSOR THOMAS MANDRUP JOINS SIGLAProfessor Mandrup was appointed Extraordinary Associate Professor to SIGLA during 2016 and joined us from 1 March 2017 at our Saldanha office, Faculty of Military Science, Stellenbosch...
Stellenbosch University
Eerste Korporatiewe Bestuurskonferensie aangebied deur die US-departemente
(Lees asseblief hierdie artikel in Engels hier.)
Stellenbosch University
US implementeer inisiatiewe om water te spaar
Die Universiteit Stellenbosch streef daarna om teen 2020 sy verbruik van drinkbare water met 10% te verminder en teen dieselfde jaar 30% minder rivierwater vir besproeiing van ons tuine en sportvelde te gebruik (gemeet teen 2012-syfers)...