7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Gradlinc: 'n eenvourdige oplossing vir Suid-Afrika se gegradueerde werkloosheidskrisis
'n Innoverende loopbaanontwikkelingsplatform vir gegradueerdes – Gradlinc – is aan die begin van die Universiteit Stellenbosch se 2022-gradeplegtigheidsweek op 5 Desember 2022 bekendgestel. Gradlinc is 'n noodsaaklike oplossing om...
Stellenbosch University
Opvoeding 'verskaf 'n grondslag vir die toekoms'
Matie-alumna Karlijne Van Bree ken die waarde van 'n goeie opvoeding en wil verseker dat hierdie voorreg na mede-Matie-studente uitgebrei word. Dit is die rede waarom sy tot die Universiteit Stellenbosch se Bridge the Gap‑ (BTG‑)veldtog...
Stellenbosch University
In Memoriam: Dr Cyrill Walters
Met die tragiese heengaan van dr Cyrill Walters, 'n senior lektor aan die Stellenbosch Bestuurskool en Navorsingsgenoot in Hoër Onderwys, het die Universiteit Stellenbosch (US)-gemeenskap vandeesweek die verlies van 'n uitsonderlike...
Stellenbosch University
Verklaring: Student verkrag in private koshuis
Die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) het met groot spyt en besorgdheid kennis geneem van ʼn vroulike student wat verlede maand in die Nassau private koshuis op die dorp verkrag is. Die vrouestudent is nie ʼn US-student nie en...
Stellenbosch University
PRONTAK openingsdag by STIAS
Hierdie jaar se PRONTAK (Professionele Onderrigsontwikkeling vir Akademici) program het op 21 Mei afgeskop by STIAS. Die opening was bygewoon deur 87 akademici waarvan 59 PRONTAK deelnemers was. Die tema van die dag was: Wat is goeie...
Stellenbosch University
Nominasie vir Wilcocks-gebou se nuwe naam sluit Woensdag
Studente wat 'n nuwe naam vir die Wilcocks-gebou wil voorstel, word herinner aan die sluitingsdatum vir nominasies eerskomende Woensdag 26 Augustus 2020. Personeel van die Universiteit Stellenbosch (US), studente en lede van die gemeenskap...
Stellenbosch University
95% van koshuise het nou WiFi-dekking
Altesaam 95% van die koshuise op Stellenbosch en Tygerberg-kampusse het nou voldoende WiFi-dekking.'n WiFi-klaskamerprojek is gedoen in samewerking met die klaskameropgraderingsprojek vir Fasiliteitsbestuur. Waar permanente WiFi nie...