7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Rektor gee hupstoot aan Die Vlakte-beursfonds
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), het R500 000 geskenk aan Die Vlakte-beursfonds wat verlede jaar met sy inhuldiging in die lewe geroep is. Maandag (18 April 2016) het hy bladgeskud met...
Stellenbosch University
US wys meer as ‘100 maniere om ‘n impak te hê
Personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het gewys daar is meer as '100 maniere om 'n impak te hê'. Personeel het nie net Madiba se 100ste verjaarsdag in die US se Eeufeesjaar herdenk nie, maar ook op vele maniere...
Stellenbosch University
Kaapse Wynland-lughawe en die US smee strategiese vennootskap vir slim en volhoubare ontwikkeling
Die Kaapse Wynland-lughawe en die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n samewerkingsooreenkoms aangegaan wat daarop gerig is om innovasie onder die gedeelde temas van “Slim” en “Groen” ontwikkeling te bevorder. Deur hierdie vennootskap sal...
Stellenbosch University
Dr Ronald Kahn bied Thys Visser-gedenklesings aan
Dr Ronald N Kahn van BlackRock, die grootste batebestuursfirma ter wêreld, het vandeesweek die tweejaarlikse Thys Visser-gedenklesings by die Universiteit Stellenbosch aangebied. Dr Kahn, 'n bekende kundige op die gebied van...
Stellenbosch University
Deeltydse konsultantposte beskikbaar by die US Taalsentrum se Skryflaboratorium
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Taalsentrum nooi nagraadse studente, wat by die US geregistreer is, uit om aansoek te doen om deeltydse skryfkonsultantposte by die Skryflab vir 2019. Die aansoeke deur M- en D-studente sal voorkeur...
Stellenbosch University
LaunchLab: Die ontraaiseling van entrepreneurskap
Die Universiteit Stellenbosch LaunchLab wat in 2015 gestig is, is Afrika se voorste universiteitsgesteunde inkubator. Die LaunchLab se missie is om idees wat onmoontlik lyk, na wêreldvormende besighede te verander. By die US LaunchLab bou...
Stellenbosch University
Suid-Afrika en China vestig ’n ultraveilige kwantumsatellietverbinding oor ’n rekordafstand van 12 900 km
Wetenskaplikes van Suid-Afrika en China het suksesvol die langste interkontinentale ultraveilige kwantumsatellietverbinding ter wêreld – wat oor 'n afstand van 12,900 km strek – gevestig. Met behulp van die Chinese kwantummikrosatelliet...
Stellenbosch University
Mellon-toelaag van R11.2 m sal transformasie by Maties help ondersoek
Hoewel die #FeesMustFall-beweging van 2015 en 2016 die dringendheid van transformasievraagstukke in die hoëronderwyssektor beklemtoon het, het dit baie belanghebbendes, veral universiteite, aan die wonder gehad oor wat die beste reaksie sou...
Stellenbosch University
Chanine glo daaraan om terug te ploeg
Alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) laat nooit na om te beïndruk met hul toewyding om die lewe beter te maak vir ander en hul lojaliteit jeens hul alma mater nie. Een so 'n Matie is Chanine Klomp, wat 'n ruim skenking aan die US...
Stellenbosch University
Doktorale navorsingsprojek hou ligte by skole aan
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn PhD aan Jason Avron Samuels toegeken vir sy fenomenale navorsing, wat groot elektrisiteitsbesparings by skole in Stellenbosch en die Paarl, en die vestiging van ʼn afwentelmaatskappy, GreenX...