7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US nooi belanghebbers om insette te lewer oor nuwe konsep-Statuut
Die Universiteit Stellenbosch (US) het pas die eerste weergawe van ʼn nuwe konsep-Statuut vir ʼn interne en openbare konsultasieproses bekendgestel. Die Statuut is die grondwet van die Universiteit Stellenbosch. Dit verskaf die...
Stellenbosch University
Soveel boeke en so min tyd
Ons almal het 'n boek of twee op die rak wat ons nooit gelees het nie, of baie lanklaas gelees het. Hierdie vergete boeke kan nou 'n nuwe tuiste vind met die Universiteit Stellenbosch Taalsentrum se Boek Tsunami. Ter viering van Wêreld...
Maties Sport
Maties Esports Gereed vir 2025 USSA Esport Nasionale Kampioenskap
Maties Esports sal met trots die Universiteit Stellenbosch verteenwoordig by die 2025 USSA Nasionale Kampioenskap, wat van 28 tot 30 Augustus in Johannesburg plaasvind. Die klub sal reis met 'n groep van 24 studente-atlete wat in drie...
Stellenbosch University
Maties gaan ʼn impak maak tydens Verwelkomingsweek
Meer as 5 000 nuwe Matiestudente gaan die geleentheid kry om deel te neem aan die jaarlikse Sosiale Impak Gemeenskapsoggend by die Universiteit Stellenbosch (US) op Donderdag, 31 Januarie 2019. Die studente gaan besoek bring aan verskeie...
Responsibility Centre Operations and Finance
Staptog vir maatskaplike geregtigheid gedenk 50 jaar sedert Soweto-opstand
Die Universiteit Stellenbosch se Action4Inclusion jaarlikse sosiale geregtigheidstaptog op 16 Junie 2026
Stellenbosch University
Gemeenskapsherstel: ʼn Konsep in aksie
Die Universiteit Stellenbosch het amptelik verklaar dat die instelling “erkenning gee aan sy bydrae tot die ongeregtighede van die verlede, en daarom verbind is tot gepaste regstellings- en ontwikkelingsinisiatiewe" (Prof W. de Villiers...
Stellenbosch University
Beton as strukturele Ingenieursmateriaal Kort Kursus
UCM lede Wibke de Villiers en Riaan Combrinck het aangebied sowel as gehelp met die organisering van 'n kortkursus rakende beton as strukturele ingenieursmateriaal. Die kursus is gehou by Stias in Stellenbosch op die 12de Mei. Ander...
Department of Social work
Die Departement Maatskaplike Werk verwelkom 'n nuwe groep nagraadse studente
Nagraadse navorsingswerkswinkel: Nagraadse studente het 'n verpligte navorsingskursus van 3-6 Februarie voltooi.
Stellenbosch University
Wat 'n winskoop!
Ons het 'n hele paar lekker voordele en kortings vir Maties-alumni in die Globale Noorde beding. Kyk 'n bietjie hier onder, en geniet. Nuwe SACCUK-vennootskap voordelig vir alumni Ons kondig graag 'n splinternuwe vennootskap tussen die...
Stellenbosch University
'Eenmaal 'n Matie, altyd 'n Matie'
Ontmoet vir Johannes Gehrig en Hannes Hellwege, wat van hulle tyd afstaan om die Universiteit Stellenbosch se alumni-netwerk in Stuttgart en Berlin, onderskeidelik, te ondersteun. 1. Vertel ons van jouself. Wat het jy studeer en wat doen...