7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Innovation and Commercialisation
Bereiking van fiksheidsmylpale by Maties Gimnasium Onder saam met uitvoerende hoof Francois Kotze
Die Maties Gimnasium speel 'n sentrale rol in die bevordering van gesondheid en fisieke fiksheid vir die plaaslike inwoners van Stellenbosch en Tygerberg.
Library Open access
SUNScholar
SUNScholar is 'n ooptoegang-elektroniese argief vir die versameling, bewaring en verspreiding van digitale materiaal geskep deur navorsers van Stellenbosch Universiteit, wat van groot akademiese navorsingsbelang is. Primêre elektroniese...
Stellenbosch University
Matiefietsryers gekies om SA in Filippyne te verteenwoordig
Drie studente van Universiteit Stellenbosch – Hans-Werner Heuer, CP van Wyk en Max Sullivan – sal USSA by die internasionale universiteite-fietsrykampioenskap (WUFK) wat vanaf 16-20 Maart 2016 in die Filippyne gehou word, verteenwoordig...
Stellenbosch University
US is 100 jaar oud!
Die Universiteit Stellenbosch (US) is vandag (2 April 2018) amptelik ʼn 100 jaar oud. Op 2 April 1918 het die Victoria-kollege plek gemaak vir die Universiteit van Stellenbosch (in 2000 die Universiteit Stellenbosch) en het vier fakulteite...
Stellenbosch University
Top matrikulante van 2017 kom by US swot
Die Universiteit Stellenbosch (US) is vanjaar die tuiste vir ʼn hele klompie van die top matrikulante van 2017. Die top drie, Janke van Dyk, Matthys Carstens (beide Wes-Kaap) en Joanna Smith (KwaZulu-Natal), is vanjaar Maties. Van Dyk, wat...
Stellenbosch University
Fakulteit Agriwetenskappe vier 100 jaar met 100 bome
Eerstejaarstudente van die Fakulteit Agriwetenskappe het die honderdjarige bestaan van nie alleen die Universteit Stellenbosch nie, maar ook van die fakulteit herdenk deur 'n seremoniële plantery van 100 inheemse jong boompies wat in die...
Wees BOLD by die 2026 Biblioteeksimposium
In Oktober 2026 sal die Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens kollegas uit die biblioteek- en inligtingsektor van regoor die wêreld verwelkom
Stellenbosch University
Simposium oor Sosiale Impak
Datum: 15 April 2016 Plek: STIAS, Stellenbosch Tema: Voorwaarts – van interaksie na impak Doel: Die doel is om 'n platform vir oop oorlegpleging oor die konseptualisasie, institusionele posisionering en implementering van sosiale impak as...
Innovation and Commercialisation
US-innoveerders presteer by die eerste Akademiese Innovasietoekennings toekennings van die Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid
Die Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid het verlede week vir die eerste keer ’n Akademiese Innovasietoekenningsgeleentheid gehou om die innoveerders te vereer wat ekonomiese groei in die Wes-Kaap dryf.
Stellenbosch University
Skok en woede oor moord van US-werker
“Ons is geskok en hartseer. Die feit dat hierdie moord gepleeg is te midde van die huidige fokus op geslagsgebaseerde geweld in ons land, maak ons woede nog erger,” het die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US)...