7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Faculty of Engineering
Electric Mobility Lab wen twee gesogte Afrika-toekennings vir uitnemendheid in die voorsieningsketting
Die Universiteit Stellenbosch se Electric Mobility Lab het twee ASCEA-toekennings vir 2025 vir Afrika-innovasie gewen: 'n baanbrekende diesel-na-elektriese bus-omskakeling en 'n 6 000 km sonkrag-aangedrewe motorfiets-ekspedisie vanaf...
Stellenbosch University
US verwelkom sy nuwe studente
Nuwelingstudente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (25 Januarie) 'n hartlike verwelkoming van die US-Rektor, Fakulteits- en studentverteenwoordigers tydens die amptelike verwelkomingsplegtigheid in die Danie Craven...
Stellenbosch University
Navorsers kry nie meer maklik toegang tot sosialemedia-data
In onlangse jare het sosialemedia-platforms navorsers se toegang tot hul toepassingsprogrammeringskoppelvlakke (API's) beperk. Hierdie API's stel navorsers in staat om data oor gebruikersinteraksies, inhoud en tendense op ʼn gestruktureerde...
Stellenbosch University
Nuwe boek oor die opbou van kennis in hoër onderwys in Suid-Afrika
Wat beteken die “dekolinialisering" van die wetenskapkurrikulum by 'n hoër onderwysinstelling in die praktyk? Hoe kan dosente studente help om die gaping tussen die abstrakte kennis van Chemie en die toepassing daarvan te oorbrug, spesifiek...
Learning - Library
Laboratorium vir Immersiewe Tegnologie
'n Nuwe immersiewe fasiliteit by die Universiteit Stellenbosch Biblioteek stel studente en navorsers in staat om hulle binne-in komplekse data te plaas. Die laboratorium plaas die Universiteit Stellenbosch aan die voorpunt van immersiewe...
Stellenbosch University
Provinsie se internasionale opvoeders vergader by US
Personeel van internasionale kantore by al vier universiteite in die Wes-Kaap het op Donderdag, 5 Oktober by die Universiteit Stellenbosch byeengekom. Die geleentheid was vir 'n IEASA-streeksvergadering. IEASA is die Internasionale...
Stellenbosch University
Biblioteekoriëntering
Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens bied 'n oriënteringsprogram in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek en takbiblioteke aan. Die program in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek (nr 4 op die kaart) vind op, 29 en 30 Januarie...
Stellenbosch University
Agbiz erken prof Karaan se rol in SA landbou
Die besonderse diens wat prof Mohammad Karaan van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe lewer aan die Suid-Afrikaanse agribesigheidsgemeenskap is erken deur Agbiz, die Suid-Afrikaanse Agrikultuur Besigheidskamer. Hy het...
Stellenbosch University
Die NNS ORCID verklaring
Die Nasionale Navorsingstigting (NNS) het op Vrydag 7 April 'n verklaring uitgereik oor die vereiste om 'n ORCID iD te gebruik in alle befondsings- en graderingsaansoeke. Die NNS se lidmaatskap tot ORCID verseker dat navorsers en hul...
CAF Winterskole 2026
Die Sentrale Analitiese Fasiliteite by Stellenbosch Universiteit nooi MSc- en PhD-studente om aansoek te doen vir die 2026 CAF Nagraadse Winterskole, wat van 13