7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Wanneer Kupido in Matieland tref
Ons almal weet Matieland bied veel meer as 'n welverdiende graad of twee, of drie ... Vir Annica en Hannes Swart het Matieland hulle ook by hulle lewensmaat uitgebring. Vandag is hierdie twee alumni gelukkig getroud, verken hulle die...
Psychiatry
Afrikaanse Neurowetenskap, Neuroetiek en Samelewing Kortkursus
In vennootskap met die Dana-stigting in die Verenigde State bied die Departement Psigiatrie aan die Universiteit Stellenbosch 'n gemengde kortkursus in neurowetenskap, neuro-etiek en samelewing aan vir Suid-Afrikaanse meestersgraadstudente...
Stellenbosch University
Volgepakte erfenisprogram vir September beplan
Die jaarlikse e'Bosch erfenisprojek, wat gesamentlik deur Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Munisipaliteit aangebied word, is Dinsdag (30 Augustus 2016) by die Stellenbosch Universiteit Museum bekend gestel. Die projek...
Stellenbosch University
Maties skop universiteitsloopbaan af met interaksie met die plaaslike gemeenskap
Die afgelope week het duisende eerstejaar Maties in Stellenbosch aangekom om hulle universiteitsloopbaan te begin. Een van die eerste ervaringe gedurende verwelkomingsweek is interaksie met die plaaslike gemeenskap gedurende die jaarlikse...
Stellenbosch University
US Internasionaal kort programme styg uit
Universiteit Stellenbosch Internasionaal het ʼn vennootskap met die Internasionale Bestuurskool (IBS) aangegaan om saam 'n nuwe kortkursus vir professionele werkendes aan te bied. Een-en-twintig deelnemers van lande soos Kameroen, die VSA...
Stellenbosch University
US ’n top bestemming vir internasionale studente
Die Universiteit Stellenbosch (US) se reputasie as 'n wêreldklas-instelling, die geleentheid om nuwe vriende te maak en 'n ander kultuur te ervaar is van die redes waarom internasionale studente aan Universiteit Stellenbosch (US) kom...
Unit for Experiential Learning
UEL STRATEGIESE VOORNEME
EENHEID VIR ERVARINGSLEER Strategiese Voorneme, Visie, Missie, Waardes, Filosofie en Kernpilare as Beginsels. Universiteit Stellenbosch, Stellenbosch
Stellenbosch University
Globale ‘dialooggeleentheid’ gaan wêreldleiers byeenbring om anti-korrupsie- en integriteitspogings in Afrika te koördineer
Die vestiging van ʼn streeksentum van uitnemendheid in integriteit, menseregte en die reg op konflik gaan die stukrag wees vir ʼn voorgenome globale dialooggeleentheid wat ten doel sal hê om wêreldleiers by anti-korrupsie, integriteit en die...
Stellenbosch University
Maties doen hul ding by US Woordfees
Waar jy kyk by vanjaar se US Woordfees is daar iewers is 'n Matie, 'n alumnus, of 'n US-dosent betrokke – of dit nou teaterproduksies, die visuele kunste, diskoerse, boekbesprekings of musiekuitvoerings is. Talle teaterproduksies spog met...
Stellenbosch University
US mede-aanbieder van internasionale kongres oor globale gesondheid
“Tegnologiese en tegnokratiese ingryping is nie genoeg om gesondheid en gelykheid oor die langtermyn te verseker nie. Daar moet ʼn einde gebring word aan die onregverdige verspreiding van hulpbronne en mag en die strukturele geweld en onreg...