7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Responsibility Centre Operations and Finance
Ondersteun Globale Herwinningsdag: Bring jou e-afval en gooi dit in een van die geel asblikke op verskeie plekke op ons kampusse.
Ondersteun Globale Herwinningsdag: Bring jou e-afval en gooi dit in een van die geel asblikke op verskeie plekke op ons kampusse.
Stellenbosch University
PhD-gegradueerde se baanbreker-navorsing sal tweedetaalonderrig en –leer in die toekoms vorm gee
Dr Valentin Uwizeyimana, die eerste student uit Rwanda in the Nagraadse Skool van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), het op 13 Desember sy doktorsgraad verwerf vir die baanbrekersavorsing...
Stellenbosch University
Eerste US Aansoekdag
Op Dinsdag 26 Maart 2019 het die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies (SSW) die universiteit se eerste aansoekdag vir voornemende studente aangebied. Die SSW in vennootskap met die Kontak- en Klientedienssentrum het 40 van die...
Stellenbosch University
Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel: agt stappe wat dit op die regte pad sal kry
Hierdie artikel is eerste gepubliseer in The Conversation. Lees die oorspronklike artikel hier. Daar wydverspreide probleme met die bestuur van Suid-Afrika se gesondheidsorgstelsel. 'n Aantal aanwysers dui op hierdie disfunksie. Dit sluit...
Stellenbosch University
Jeannie de Villiers-Strijdom praat by Professor Roland Happ se kollokwium
As deel van die langdurige samewerking tussen die universiteite van Leipzig en Stellenbosch, het Jeannie de Villiers-Strijdom haar studie oor finansiële angs aangebied by die kollokwium wat deur Professor Roland Happ aangebied is, wat groot...
Maties Sport
Merke, gereed, laat 2026 begin!
Welkom by ’n nuwe jaar van sportuitnemendheid by Maties Sport! 2026 beloof ’n kalender propvol geleenthede vir al ons sportkodes en verseker dat daar iets is vir almal: vir studente-atlete om hul talent ten toon te stel; vir administratiewe...
Stellenbosch University
Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 27 September 2021)
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 27 September 2021 die derde keer vir 2021 vergader. Die Raad het kennis geneem van die voortslepende koronaviruspandemie en die negatiewe uitwerking wat dit op die samelewing...
Stellenbosch University
Universiteitsdorpkonferensie – 'n eerste vir Suid-Afrika
Die verhale van die Universiteit Stellenbosch (US) en die dorp Stellenbosch is ten nouste verweef. Die US is sedert sy totstandkoming in 1918 'n prominente teenwoordigheid op die dorp en is deesdae een van die ankerinstellings op...
Stellenbosch University
Oorweeg dit om jou tyd en talent te skenk
Julien Wormser, voormalige internasionale uitruilstudent en nuwe voorsitter van die Europese tak van die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool (USB-) Alumnivereniging, sê dat hy min ondervinding van vrywilligerwerk het, maar dat hy hierdie...
Stellenbosch University
Nuwe sokkervennootskap skop af
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Stellenbosch Akademie vir Sport (SAS) sal vir die volgende aantal jaar saamwerk om sokkerspelers, sokkerloopbaangeleenthede én maatskaplike samehang in die sokkergemeenskap op Stellenbosch en in...