7444 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Suid-Afrikaanse navorsing moet in ʼn veranderende wêreldlandskap beskerm word
Suid-Afrika beskik nie oor ʼn nasionale beleid wat aan navorsingsekuriteit toegewy is nie. Die versterking van navorsingsekuriteit weerspieël ʼn verbintenis tot openbare vertroue, akademiese integriteit en die billike nastrewing van kennis...
Stellenbosch University
Maties wil ander inspireer as Stb-sportambassadeurs
Verskeie Matie-atlete en 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch het rolle as Stellenbosch-sportambassadeurs aanvaar. Die Stellenbosch Sport Ambassadors-program (SSA) wil plaaslike atlete bemagtig op hul reis na uitnemendheid. Die...
Stellenbosch University
Stellenbossers moet saamstaan teen ongelykheid
Stellenbossers moet uitreik na mekaar om die voortslepende ongelykheid in die dorp aan te spreek. Dit was die strekking van 'n paneelbespreking by ʼn Erfenisfunksie wat op Dinsdag (18 September 2018) by die Universiteit Stellenbosch Museum...
Stellenbosch University
Onderwysers lewer belangrike bydra tot SA se ontwikkeling
Woensdag (5 Oktober 2016) is Wêreld Onderwysersdag. In ʼn meningsartikel in Cape Argus skryf dr Lorna Dreyer van die Departement Opvoedkundige Sielkunde dat onderwysers, veral dié in die grondslagfase, meer ondersteuning nodig het om hul...
Stellenbosch University
Sal suikerbelasting vetsug en diabetes help hokslaan?
Maandag (14 November 2016) is Wêreld Diabetesdag. In ʼn meningsartikel in The New Age, vra prof Faadiel Essop van die Departement Fisiologiese Wetenskappe of die beoogde suikerbelasting sal help om Suid-Afrikaners se suikerinname te...
Stellenbosch University
Betekenis en bewustheid in die slimfoon-era: Dr Daan le Roux
Hy's nie 'n soort neo-Luddiet wat onnodig krities is oor nuwe tegnologie nie. Hy wil net verseker dat mense die voor- én nadele van skermtegnologie bewustelik opweeg en in hul gebruik daarvan steeds betekenisvolle lewens lei. Hy hoop mense...
Stellenbosch University
Toekomstige professor: Van ʼn stom seun tot ʼn taalmeester
Tot hy ses jaar oud was, het Gibson Ncube nie ʼn woord gesê nie. Vandag praat dié seun wat aan stomheid gely het, vier Afrika- en drie internasionale tale. Dr Ncube is tans ʼn lektor in die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement...
Stellenbosch University
Verbind tot Afrika: Prof Lorna Dreyer beywer haar vir sosiale geregtigheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) se institusionele tema vir Mei vanjaar is “Verbind tot Afrika" en vandag vier ons Afrika-dag saam met die res van die wêreld. Afrika-dag is die jaarlikse herdenking van die stigting van die Organisasie vir...
Stellenbosch University
Hands-on training at workshops
Seventeen different workshops were offered at the annual Training Initiative of the Central Analytical Facilities (CAF) in June. Participants received high quality, hands-on training on the use and functioning of a range of high-end...
Stellenbosch University
SU alumni maak ’n verskil gedurende pandemie
'n Toepassing en stelsel wat deur 'n huidige student en drie oudstudente van die Universiteit Stellenbosch (US) ontwikkel is, help nieregeringsorganisasies (NRO's) om hulp te verleen waar dit die nodigste is. Weens die COVID-19-pandemie en...