7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Doctoral Office
Keurbyeenkomste
Ontdek keurgeleenthede by die Universiteit Stellenbosch — akademiese en sosiale geleenthede besonderlike deur die Tygerberg-Doktorale Kantoor aanbeveel vir PhD-studente, postdoktorale navorsers, en FGGW kollegas om in te skakel en deel te...
Stellenbosch University
Uistalling van artefakte wat die vroeë geskiendenis van Stellenbosch uitbeeld.
Die jong vakgebied van Historiese Argeologie het op Stellenbosch begin in 1976 waar die Drostdy (lees Teologiese Kweekskool) 'n uiters belangrike rol beklee. Kulturele artefakte, wat wêreldwyd versprei is vanaf die Verre Ooste asook...
Stellenbosch University
Weer spelkoors in die Boland – Die land se beste spellers gaan kragte meet in die eindronde van die Sanlam WOW Spelfees
Meer as 375 leerders van 187 skole (Afrikaans en Engels, Eerste Addisionele Taal), dwarsoor Suid-Afrika, het gekwalifiseer vir die nasionale eindronde van die Sanlam WOW Spelfees 2019, wat op 19 Oktober by die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
Ooreenkoms tussen US se Kampusgesondheidsdiens en Stellenbosch-hospitaal stroomlyn dienste
'n Grensverskuiwende ooreenkoms is onlangs tussen die Universiteit Stellenbosch se Kampusgesondheidsdiens (KGD) en die Stellenbosch-hospitaal onderteken wat 'n positiewe invloed op studente uit lae-inkomste huishoudings sal hê wat nie...
Stellenbosch University
Fees van laserfisika by die US
Meer as 50 nagraadse studente in laserfisika vanuit Afrika en internasionaal gaan gedurende November 2016 op die Universiteit Stellenbosch toesak vir die negende Afrika Laser Sentrum (ALC) se twee werkswinkels. Die ALC is 'n vlagskipprogram...
Stellenbosch University
Geocongress 2020 at Stellenbosch University postponed
GeoCongress 2020 Due to the ongoing global Covid-19 pandemic, the 2020 Geocongress conference has been postponed until 2021. Please continue to monitor this space for updates and announcements. We regret any inconveniences that may have...
Stellenbosch University
The Stellenbosch University of the future
I heard on the radio someone says that the only way one could change something in South Africa is to disrupt like taxis blocking the N2 or a week-long stayaway from work. Is that true? Do we want to resort to negative disruptions to create...
Stellenbosch University
Sleutelmylpale in projek om vaardighede in klimaatslim landbou te versterk
Die Stellenbosch Universiteit Waterinstituut en Fakulteit Agriwetenskappe, in vennootskap met Maastricht Bestuurskool (MSM), het op Vrydag 17 Maart 2023 die uitkomste en prestasies van 'n projek ten toon gestel wat daarop gemik is om...
Stellenbosch University
Chad en Cameron laat die water spat in Stellenbosch
Swemliefhebbers is die afgelope naweek op Coetzenburg bederf met uitstekende vertonings deur swemmers wat hoop om later vanjaar aan die Olimpiese Spele in Brasilië deel te neem. Sommige van die hoogtepunte sluit in die nie-amptelike...
Stellenbosch University
Wêreldkundiges in Kaapstad om veranderende MIV/VIGS-epidemie te bekyk
MIV/VIGS-kundiges van vyf kontinente oor die wêreld heen vergader van 13 tot 15 November 2017 in Kaapstad, Suid-Afrika, om die dinamiek van 'n veranderende MIV/VIGS-epidemie te bekyk en kwessies rakende voorkoming, behandeling en versorging...