7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Stem hier in Verkiesing van US Raadslede 2 April 2016 - 1 April 2020
Verkiesing van US Raadslede vir die termyn 02 April 2016 - 01 April 2020 Kennisgewing aan lede van die Konvokasie Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch is in die pers in kennis gestel dat, weens die verstryking van die...
Stellenbosch University
Biodiversiteit trek swaar in warmer klimaat
'n Vereenvoudigde ekologiese landskap – met merkwaardige biodiversiteitsverlies – mag dalk die uiteinde wees indien die globale temperatuurtoename nie tot 1,5°C beperk kan word nie. Só waarsku professor Guy Midgley, 'n wêreldleier op die...
Stellenbosch University
Die SciMathUS-studente is terug op kampus
Dit is nodeloos om te noem dat 2020 sover nog nét skokkend vir Suid-Afrika en die res van die wêreld was. Die Covid-19 pandemie het verder die akademiese wêreld op 'n ondenkbare vlak ontwrig. Ons het onsself in 'n situasie bevind waar ons...
Stellenbosch University
SciMathUS vier 20 jaar se studentesukses
Die SciMathUS- ( Science and Mathematics at University of Stellenbosch) universiteitsvoorbereidingsprogram vier vanjaar, in die jaar 2020, sy 20ste bestaansjaar. Die SciMathUS-program het Maandag, 3 Februarie 2020 sy 20ste groep studente...
Stellenbosch University
Eerstejaars-prestasietoekennings | IiMbasa zokuWonga iMpumelelo yaBafundi boNyaka wokuqala | 2023
EerstejaarsprestasietoekenningsIiMbasa zokuWonga iMpumelelo yaBafundi boNyaka wokuqalaFirst-year Achievement Awards2023 Eerstejaarsprestasietoekennings Die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Eerstejaarsprestasietoekenningseremonie is...
Stellenbosch University
US-dosent pak epiese uitdaging aan om geld vir wetenskapstudente in nood in te samel
'n Eerstejaar-chemiedosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), dr Marietjie Lutz, is terug in die saal vir 'n goeie saak – om geld vir studente in nood in te samel. 'n Eerstejaar-chemiedosent aan die Universiteit Stellenbosch (US), dr...
Stellenbosch University
Courtney goes the extra miles for excellent service
Courtney Meder Learning Technology Specialist in the Director: Information Technology’s general support Services environment Courtney Meder has shown his dedication to helping the IT Division build service management practices across the...
Stellenbosch University
Naweed is Finance's own call centre
Naweed Mullajie has extensive knowledge of the University and its systems and is a go-to person for many since he can always either help or refer the query to the correct person. We jokingly refer to him as the “Financial Services call...
Stellenbosch University
Sosiale media: brugbou tussen verskillende wêrelde
Die volgende artikel deur die prof Wim de Villiers, US-rektor, is onlangs deur University World News gepubliseer. Dit is gebaseer op sy inset vir 'n paneelbespreking oor "Veilige ruimtes - universiteitskultuuroorloë" by die British Council...
Stellenbosch University
Sosiale media: brugbou tussen verskillende werklikhede
Die volgende artikel deur prof Wim de Villiers, US-rektor, is onlangs deur University World News gepubliseer. Dit is gebaseer op sy inset vir 'n paneelbespreking oor "Veilige ruimtes - universiteitskultuuroorloë" by die British Council se...