7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Familielede vang saam graad by US-gradeplegtighede
Om graad te vang was vanjaar vir 'n paar graduandi van die Universiteit Stellenbosch (US) 'n familie-geleentheid aangesien hulle dié mylpaal saam met gesinslede bereik het. Anita Jonker en haar seun, Johannes, het nie net hul tesisse op...
Stellenbosch University
Geleefde ervarings, unieke kontekste van studente belangrik in aanlyn onderrig
'n Humaniserende benadering wat die geleefde ervarings en unieke kontekste van studente in ag neem, kan aanlyn onderrig en leer help fasiliteer, skryf dr Sonja Strydom (se Sentrum vir Leertegnologieë) en Miné de Klerk (Afdeling vir Leer- en...
Stellenbosch University
Navorsing oor bruin mense plaas US in swak lig
Die nou berugte artikel oor die intelligensie van bruin vroue wat vroeër vanjaar verskyn het, was nie 'n uitsondering nie, maar eerder die nuutste toevoeging tot 'n lang lys negatiewe navorsing oor bruin mense wat by die Universiteit...
Stellenbosch University
Noorweegse/Stellenbosse navorsingsprogram herleef
Die INTPART-program, wat samewerking op die gebied van hoëronderwys, navorsing en innovasie tuusen Suid-Afrika en Noorweë bevorder, het op indrukwekkende wyse herleef nadat die Covid-19-pandemie die program vir bykans twee jaar in sy spore...
Stellenbosch University
Die ritme van Afrika-tromme se terapeutiese waarde
Hierdie meningsartikel deur dr Nicola Plastow, 'n senior lektor aan die Afdeling Arbeidsterapie, is gepubliseer deur Bhekisisa in die Mail & Guardian op 7 Maart 2016. Lees die oorspronklike artikel hier. African drumming is one of those...
Stellenbosch University
Voedselonsekerheid steeds groot uitdaging in Afrikalande suid van die Sahara.
Hierdie meningsartikel, geskryf deur prof Xikombiso Mbhenyane en mev Irene Labuschagne van die Afdeling Menslike Voeding het onlangs verskyn in The Conversation. The richer and more developed countries become, the less likely they are to be...
Stellenbosch University
Genetiese samestelling speel versteekte rol in ons ontwikkeling
Ons is almal deeglik bewus van die manier waarop ons genetiese samestelling talle individuele eienskappe beïnvloed. ʼn Studie uitgevoer deur prof Mark Tomlinson van die Departement Sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch het egter nou ʼn...
Stellenbosch University
Beste universiteite in SA vir finansies, ingenieurswese en regte
Die artikel Best SA universities for finance, engineering and law - according to new global rankings is op 5 Maart 2021 in die sake-afdeling van Business Insider South Africa gepubliseer. Die jaarlikse QS World University Rankings by...
Stellenbosch University
KI is 'n hulpmiddel, nie 'n bron nie: GenKI-geletterdheid vir SU
U word genooi na die OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking: Onderwerp: KI is 'n hulpmiddel, nie 'n bron nie: GenKI-geletterheid vir SU Sprekers: Dr. Hanelie Adendorff...
Stellenbosch University
Rwanda-ervaring laat passie vir globale gesondheid ontvlam
“Dit was ʼn ongelooflike ervaring en ek sal dit weer doen sonder om twee keer te dink." Só het Tamsyn Gaynor, ʼn mediese student in haar vierde jaar, haar onlangse besoek van twee weke aan Rwanda beskryf. Gaynor het hierdie buitemuurse...