7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
US onder die wêreld se beste in uitnemende navorsing en innovasie
Die Universiteit Stellenbosch (US) word plaaslik en in die buiteland erken vir sy uitnemende navorsing en innovasie. Dit is weer eens bevestig in die jongste Times Higher Education ( THE)-wêreldranglys vir universiteite vir 2021, wat vandag...
Stellenbosch University
Prof Jonathan Jansen met gesogte medalje vereer
Prof Jonathan Jansen, uitgelese professor in die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), is pas as die ontvanger van die 2020/21 Medalje vir Sosiale en Geesteswetenskappe van die Raad vir Geesteswetenskaplike...
Stellenbosch University
Waardigheid herstel – chemie-gegradueerde van US se reis na sukses
Blessed Muyanga het gegradueer met 'n baccalaureusgraad in wetenskap. Sy benarde situasie tydens sy studies het 'n fondsinsamelingsveldtog aan die gang gesit wat meer as R180 000 vir behoeftige wetenskapstudente ingesamel het...
Stellenbosch University
“Opportunity, meaning, and choice: Proposing a pedagogy of occupational justice”
U word genooi na die derde kwartaallikse OLA (Onderrig-Leer-Assessering)-seminaar van 2024, aangebied deur die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking: Spreker: Prof. Nicola Plastow (Afdeling Arbeidsterapie, Fakulteit Geneeskunde en...
Stellenbosch University
Gebruikerservaring hooftema by 15de US Biblioteeksimposium
“Die gebruiker se belang is die enigste belang. Biblioteke was van die staanspoor af die kern van die kennisprojek, en namate die wêreld aanhou verander, moet biblioteke aanpas of agterbly." So het prof Wim de Villiers, Rektor en...
Stellenbosch University
I am because we are
The past few weeks have been an emotional time on campus. Deep wounds of discrimination, inequality and inhumanity surfaced again, to remind us of an unhappy past. Sometimes one thoughtless event is all you need to disrupt and undo all the...
Stellenbosch University
BSc-studente doen veldwerk in April 1918
Die Fakulteit Natuurwetenskappe vier vanjaar saam met die US ons 100ste bestaansjaar. Hier is die eerste van vele interessante staaltjies uit ons geskiedenis. Te voet en met 'n donkiewa vir die bagasie. Só het 'n groep van 19 Victoria...
Stellenbosch University
Hester Klopper ontvang eregraad van Oxford Brookes Universiteit
Prof Hester Klopper, Viserektor: Strategiese Inisiatiewe en Internasionalisering aan die Universiteit Stellenbosch, is Vrydag (2 September 2016) met ʼn eregraad van die Oxford Brookes Universiteit in Oxford, Engeland vereer. Sy was een van...
Stellenbosch University
New book on Student Affairs features authors from SU
A new book, Student Affairs and Services in Higher Education: Global Foundations, Issues, and Best Practices, 3rd edition, which has recently been published, features a number of authors from Stellenbosch University (SU).With 250 authors...
Stellenbosch University
Eredoktorsgraad in Handel vir SG van die Afrika-navorsings-universiteitsalliansie
Die Fakulteit is verheug dat prof Ernest Aryeetey, die stigtersekretaris-generaal van die Afrika-navorsingsuniversiteitsalliansie, een van die uitgelese individue is wat vanjaar 'n eredoktorsgraad van die Universiteit Stellenbosch ontvang...