7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Sosiale Entrepreneurskapskenner besoek die Departement Ondernemingsbestuur
Die Departement Ondernemingsbestuur is bevoorreg om hierdie week prof. Niels Bosma van die Utrechtse Skool vir Ekonomie (USE) aan die Universiteit Utrecht in Nederland te ontvang. Prof. Bosma is 'n kenner van sosiale entrepreneurskap en lid...
Stellenbosch University
‘Ek wil verander wat gebeur,’ sê legendariese navorser
Geen Afrikaanse weergawe van dié artikel bestaan.
Stellenbosch University
US beskik oor 3 besonder invloedryke navorsers
Die Fakulteit Ekonoiese en Bestuurswetenskappe kondig met trots aan dat een van sy akademici, prof Reinette (Oonsie) Biggs, by die lys besonder invloedryke navorsers ingesluit is, volgens die groep Web of Science se lys met die titel...
Stellenbosch University
‘n Wêreldklas biomediese navorsingsentrum in Afrika, vir Afrika
Die Suid-Afrikaanse Adjunkminister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovasie, Buti Manamela, het die Universiteit Stellenbosch (US) geluk gewens met sy visioenêre leierskap met die totstandbrenging van die hipermoderne Instituut vir...
Stellenbosch University
Rektorstoekenning bevestig dat harde werk vrugte afwerp
Om 'n Rektorstoekenning te onvang, voel ietwat onwerklik, sê Lwazi Madi, 'n Maties-waterpolospeler en kaptein van die Suid-Afrikaanse waterpolospan wat vroeër vanjaar aan die Olimpiese Spele in Tokio deelgeneem het. Madi, 'n...
Tygerberg International
Tygerberg Internasionaal
Ontdek Tygerberg International by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch — ondersteuning vir internasionale studente, vennootskappe en mobiliteit.
Stellenbosch University
Die prys van akkreditasie: Wat is bestuurskole bereid om op te offer?
Ek skryf hierdie meningsartikel op ’n kritieke oomblik, nie net vir bestuursonderrig nie, maar vir die groter stryd om geregtigheid in Suid-Afrika en elders. Vir my, as ’n akademikus, lyk die poging om diversiteit, billikheid en insluiting...
Van die pil tot menopouse: 'n koorddans tussen gesondheid en risiko
Science Café Stellenbosch ondersoek die komplekse verhouding tussen steroïed hormone en vrouegesondheid
Stellenbosch University
US speel sy rol in vreedsame en inklusiewe ontwikkeling in Afrika
Die stigting van die Besigheid- en Konflikwaarnemingsentrum (BKWS) by die Stellenbosch Besigheidskool verleen erkenning aan die Universiteit Stellenbosch (US) se belangrike rol in die “globale gesprek oor vreedsame ontwikkeling". Só sê...