7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Dit is ons verantwoordelikheid om rassisme te beëindig
Indien ons rassisme as taboe of as iemand anders se verantwoordelikheid om op te los beskou, sal ons dit nie maklik uitwis of ʼn gesamentlik toekoms bou nie, skryf prof Ronelle Carolissen in ʼn meningsartikel wat op Woensdag (23 Maart 2016)...
Stellenbosch University
Opgedateerde brosjure oor navorsingsleerstoele, sentrums van uitnemendheid beskikbaar
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag (28 Junie 2016) ʼn opgedateerde brosjure van die US se navorsingsleerstoele en Sentrums van Uitnemendheid bekendgestel. Die doel van die brosjure is om...
Stellenbosch University
Verklaring deur die Verkiesingskonvenor: US Studenteraad Uitkoms van Verkiesing
Verklaring deur die Verkiesingskonvenor: Universiteit Stellenbosch Studenteraad Uitkoms van Verkiesing van Voorsitter (Volledige Afrikaanse weergawe volg) On the evening of 22 February 2017, during the SRC chairperson election, a situation...
Stellenbosch University
Universiteite in Afrika moet alumni-deelname versterk, maatskaplike behoeftes prioritiseer
Afrika-universiteitedag word jaarliks op 12 November gevier. In meningsartikels vir University World New s fokus Karen Bruns (Ontwikkeling & Alumni-verhoudinge) en prof Aslam Fataar (Opvoedingsbeleidstudie) op wat universiteite in Afrika...
Stellenbosch University
Jeugdag: Jongmense se stemme moet gehoor word
Jeugdag was op 16 Junie. Personeel en studente het meningsartikels vir die media geskryf. Hulle het op sleutelkwessies, wat jongmense steeds raak, gefokus.
Stellenbosch University
Universities face significant disruption
Universities have existed for over 1 000 years and have changed a lot over many centuries, but not as severely as in recent years, when they have faced significant disruption. Consider declining government funding, the rise of alternatives...
Stellenbosch University
Spesifieke strukturele hindernisse verhoed gedragsverandering in SA tydens pandemie
Soos die COVID-19 infeksiekoers teen 'n onrusbarende tempo styg in Suid-Afrika, waarsku 'n artikel deur twee akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) dat nakoming van inperkingsmaatreëls in toestande waar burgers leef sonder...
Stellenbosch University
Sluiting van ontvangskantore laat vlugtelinge en asielsoekers gestrand
Die voortgesette sluiting van vlugtelingontvangskantore gedurende die nasionale inperking laat vlugtelinge en asielsoekers gestrand oor hul status in Suid-Afrika, skryf dr Callixte Kavuro van die Departement Publiekreg in ʼn meningsartikel...
Stellenbosch University
Avontuurlustige dokter met 'n hart van goud kry 7 onderskeidings
'n Week voordat haar November-eksamen aan die Universiteit Stellenbosch (US) 'n aanvang sou neem, het 'n finalejaar mediese student iets buitengewoons gedoen. Sarah Camp (25) het binne net tien dae van die US se Ukwanda-sentrum vir...
Stellenbosch University
Dankie, Maties
Ons skenkers is werklik fantasties en onder ons skenkers in die Verenigde Koninkryk (VK) en Ierland is daar vele Maties wat ruim aan beurse en ander steunprojekte skenk ter ondersteuning van hulle alma mater en studente, en om te verseker...