7442 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Maties skryf: Op pad huis toe ten tyde van COVID-19
Die Universiteit Stellenbosch se Transformasiekantoor het onlangs die universiteitsgemeenskap gevra om hul persoonlike ervarings van #LockdownSA met ons te deel. Babalwa Gusha is die programkoördineerder in die Transformasiekantoor en sy...
Stellenbosch University
Kanselierstoekennings vereer personeel vir uitnemende werk
Die Universiteit Stellenbosch het erkenning gegee aan 'n kohort personeellede wie se loopbane van volgehoue uitnemendheid in navorsing, innovasie, leer en onderrig, sosiale impak en professionele dienste getuig. Hierdie personeellede het...
Stellenbosch University
Wêreldvlugtelingdag: Toon solidariteit met vlugtelinge in Suid-Afrika
Wêreldvlugtelingdag is op 20 Junie herdenk. Kenners aan die Universiteit Stellenbosch was medeskrywers van ʼn meningsartikel. Baie Suid-Afrikaners, die burgerlike samelewing en geloofsgroepe toon steeds uit solidariteit met vlugtelinge en...
Stellenbosch University
Swartz ontvang ASSAf medalje vir wetenskap in diens van die samelewing
Oor die afgelope dekade het die studie van gestremdheid as 'n akademiese dissipline in Afrika, veral Suid-Afrika, geweldig uitgebrei, onder meer weens die toewyding van prof Leslie Swartz, 'n uitgelese Professor in Sielkunde aan die...
Stellenbosch University
#Navorsing vir impak: Ondersoek na gesondheidsdiens
(Artikel slegs in Afrikaans beskikbaar) The Centre for Health Systems and Services Research and Development (CHSSRD) aims to provide a platform for health systems and services research and development within the Faculty of Medicine and...
Stellenbosch University
Nikita Sitharam's Innovative Arbovirus Dashboards to Redefine Epidemic Response in Africa
Nikita Sitharam, a dedicated bioinformatics Master's student at Stellenbosch University, is revolutionizing epidemic response in Africa through her ground-breaking research on arboviruses genomes. Sitharam's primary focus is the...
Stellenbosch University
Universiteite oor die wêreld met soortgelyke uitdagings moet notas vergelyk
Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die oorspronklike artikel hier. In 2016 I had the privilege of visiting four leading universities abroad. At KU Leuven in Belgium, Oxford in the UK and two US institutions...
Stellenbosch University
Prof Guy Midgley: Profiel van 'n klimaatskampvegter
Prof Guy Midgley het in September 2022 'n Eco-Logic-toekenning ontvang – die jongste in 'n hele rits eerbewyse wat al aan dié hoof van die Universiteit Stellenbosch se Skool vir Klimaatstudie verleen is. Lees hier meer oor prof Midgley en...
Stellenbosch University
Opleiding van Ugandese Geestesgesondheid Praktisyns in Emosioneel-gefokusde Verhouding Terapie
Daar is 'n hoë voorkoms van paar- en verhoudingsprobleme in Uganda wat 'n negatiewe invloed uitoefen op die geestelike en interpersoonlike welsyn van individue, pare en gesinne. Ten spyte van bewyse dat verhoudingsterapie...
Stellenbosch University
Drikus’s story an inspiration for every young rugby player
Drikus Hancke Head of Maties Rugby Drikus has a long history with Stellenbosch University, Maties Sport and Maties Rugby. His association started in 1997 as a player, later assistant coach, and head coach, and he was appointed our Head of...