7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Eggo's van historiese verwonding by US konferensie gehoor
Die Recognition, Reparation, Reconciliation: The Light and Shadow of Historical Trauma-konferensie wat Woensdag (5 Desember) by die Universiteit Stellenbosch (US) begin het, het as doelwit om akademici en praktisyns byeen te bring om te...
Stellenbosch University
Navorsingspublikasie bekendgestel, media-toekennings oorhandig
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Maandag (8 Oktober 2018) Research@SU100 – 'n spesiale uitgawe van die US se jaarlikse navorsingsverslag ( Research @ Stellenbosch University) bekendgestel. Die...
Stellenbosch University
Die hommeltuig-dilemma: Balanseer veiligheid en menslikheid
Die verspreiding en misbruik van hommeltuie hou 'n toenemende bedreiging vir streeks- en internasionale veiligheid in, wat ernstige etiese en wetlike dilemmas skep. Só skryf prof Lindy Heinecken van die Departement Sosiologie en Sosiale...
Stellenbosch University
Begeesterde Baatjes neem voortou van Leer en Onderrig by FGGW
Wanneer prof Karin Baatjes inval in haar nuwe pos as Vise-dekaan: Leer en Onderwys van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), sal haar sleuteldoelwit wees om graduandi en onderwysers op...
Stellenbosch University
US help om heel eerste stel riglyne in die wêreld ontwikkel om brandrisiko in informele nedersettings te verminder
Verwoestende brande kom gereeld in baie van Suid-Afrika se meer as 4 000 informele nedersettings en in agterplaaswonings voor, wat duisende mense dakloos laat en tot talle sterftes lei, sê professor Richard Walls, hoof van die...
Stellenbosch University
Afrika suid van die Sahara het byna kwart van sy biodiversiteit verloor
Afrika suid van die Sahara het sedert pre-industriële tye reeds 24% van sy biodiversiteit verloor. Groot soogdiere het die ergste deurgeloop. 80% van die oorblywende wilde plante, diere leef buite formeel beskermde gebiede.
Microbiology
Mikroörganismes speel belangrike rol in ekosisteme, menslike gesondheid – Prof Thulani Makhalanyane
Prof Thulani Makhalanyane van die Departement Mikrobiologie en die Skool vir Datawetenskappe en Rekenaardenke aan die Universiteit Stellenbosch het op Dinsdag 8 Oktober sy intreerede gelewer. Die titel van sy rede was “Ontsluier die...
Stellenbosch University
nGAP Fase 4
During the fourth intake of the nGAP Programme in March 2018, Stellenbosch University (SU) was awarded a total of five positions in the following departments: Agronomy, Civil Engineering, Computer Science, Genetics and Medical Virology...
Stellenbosch University
Die Fakulteit Regsgeleerdheid maak ’n verskil deur sy maatskaplike-impakinisiatiewe
Ten spyte daarvan dat die Universiteit Stellenbosch se Regskliniek as gevolg van die verpligte landswye staat van inperking sy deure vanaf 26 Maart tot 21 Junie 2020 moes sluit, het hulle dit steeds reggekry om aan bykans 1 000 persone...
Stellenbosch University
Persone met gestremdhede moet nie as tweederangse landsburgers behandel word nie
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 2020 as die Jaar vir Persone met Gestremdhede by die instelling verklaar. Ter viering van die Internasionale Dag vir Persone met Gestremdhede (Donderdag 3 Desember), het US-personeellede in...