7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Nuwe opleidings-laboratorium bevorder ontwikkeling van vaardighede in Afrika
Afrikaanse artikel volg binnekort. A long-term collaboration between Stellenbosch University and global medical technology corporation, Medtronic, has yielded an investment in excess of R120 million into healthcare training and education...
Stellenbosch University
Prof Fataar se boek ontrafel die narratiewe van swart studente binne die instelling
Op 22 November 2023 het Universiteit Stellenbosch die verhoog geword vir 'n verhelderende diskoers toe die langverwagte boek, The Educational Pathways and Practices of Black Students at Stellenbosch University, bekendgestel is. Hierdie...
Stellenbosch University
Innoverende benaderings nodig om opvoedkundige, maatskaplike uitdagings aan te spreek
Wêreldkreatiwiteits- en Innovasiedag is op 21 April gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van innoverende en kreatiewe benaderings om ons opvoedkundige en maatskaplike...
Stellenbosch University
Civil Engineering will be well represented at RILEM in the Netherlands
Hierdie berig is slegs beskikbaar in Engels. Wibke de Villiers, Mohamad Pourbehi, and Dr Stephan Zeranka (who obtained his PhD qualification during the December 2017 graduation ceremony) were recently awarded PhD grants to participate in...
Stellenbosch University
ʼn Ander soort vennootskap nodig om SA se kwesbare omgewing te beskerm
Samewerkende omgewingsbestuur is ʼn sleutelbenadering om die uitdagings aan te pak wat gestel word deur die dinamiek en onsekerhede wat verband hou met die globale ekologiese krisis en die maniere waarop dit in Suid-Afrika afspeel. Só skryf...
Stellenbosch University
Afrika verenig in stryd teen COVID-19
Op Maandag (25 Mei) vier ons Afrikadag. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf dr Nico Elema van die Sentrum vir Samewerking in Afrika hoe mense op die kontinent saamstaan in die stryd teen COVID-19. Lees die vertaalde weergawe hier onder...
Stellenbosch University
Ubuntu: Deel die planeet en woon goed saam
By ʼn sendingkosskool in die landelike omstreke van Bulawayo, Zimbabwe, is die 13-jarige Otrude Moyo gestraf omdat sy haar moedertaal, isiNdebele, gepraat het. As deel van haar straf, en in ʼn poging om haar te beskaam, moes sy in die hitte...
Stellenbosch University
Heroorweging van ons vryheid in ʼn tyd van klimaatkrisis
Vryheidsdag is op 27 April gevier. Vryheid beteken ook dat ons die omgewing moet beskerm. Vryheid moet ook gaan oor toestande wat lewe moontlik maak.
Students
Hannah Sieberhagen omskep idees in gemeenskappe
#OnsGroeiSaam: In die loop van hierdie Jeugmaand vier ons studente wat geleenthede skep, gemeenskappe bou en ander deur mentorskap, uitreiking, portuurgroepondersteuning en leierskap bystaan. Ons beklemtoon ook die Universiteit Stellenbosch...
Stellenbosch University
IT rocks!
By Antoinette van der Merwe, Chief Director IT What a year it has been since I joined IT on the 1st of March! And in reflecting on my message for Prof Stan's Gazette and our year-end function, I was reminded of many of my favourite songs...