7436 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Department of Visual Arts
Visual Arts Staff
Staff list for Visual Arts dept at Stellenbosch University
Computer Science Division
Voorgraadse programme en modules
Voorgraadse program en modules in Rekenaarwetenskap at Stellenbosch University
Stellenbosch University
Menseregtekonferensie fokus op grondwetlike aanspreeklikheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid het verlede week 'n belangrike konferensie aangebied wat menseregte en grondwetlike aanspreeklikheid in Suid-Afrika ondersoek het, ter viering van 30 jaar van grondwetlike...
Stellenbosch University
In Afrika, met Afrika, vir Afrika: Besoek baan die weg vir toekomstige samewerking
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Rektor en Visekanselier, prof. Deresh Ramjugernath, het onlangs 'n hoëvlak-afvaardiging gelei op 'n eerste in sy soort, ;lk strategiese toer deur Zimbabwe, Kenia, Rwanda en Uganda. Die doel? Om...
Stellenbosch University
Tawanda se PhD sorg vir nog 'n eerste vir Volhoubare Landbou-program
Tawanda Marandure was onder die eerste groep studente wat in 2014 die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe MSc-kursus in Volhoubare Landbou aangepak het – en hy is ook die eerste student wat met die kwalifikasie gradueer het. Nou is hy...
Division for Research Development
Training resources and materials
Research Ethics Videos: Social Science, Behavioural, Education at Stellenbosch University
Stellenbosch University
Wêreldhuisartsdag: Huisartse hou mense gesond op ongesonde planeet
Wêreldhuisartsdag is Sondag 19 Mei gevier. In 'n meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Bob Mash van die Departement Huisarts- en Noodgeneeskunde dat huisdokters belangrike rolspelers is om in die gesondheidsbehoeftes van mense op...
Stellenbosch University
Navorser bevind melkboere kan geld maak sonder om die omgewing te skaad
Suid-Afrikaanse melkboere hoef nie die omgewing te skaad om finansieel kop bo water te hou nie. Hulle kan hul impak op die omgewing verminder en steeds ʼn wins maak. Dit is van die vernaamste bevindinge van 'n nuwe studie aan die...