7424 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Doctoral Office
PhD Steun
Ontvang toegewyde ondersteuning van die Doktorale Kantoor aan die Universiteit Stellenbosch om jou te help om ’n PhD in gesondheidswetenskappe te voltooi.
Stellenbosch University
Skool vir Rekeningkunde wen CIMA-toekennings vir uitnemendheid
Die Skool vir Rekeningkunde aan die Universiteit Stellenbosch het verskeie prestasietoekennings vir uitnemendheid ontvang tydens die eerste toekenningsplegtigheid van die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (CIMA). Die CIMA...
Stellenbosch University
Hoe volhoubaar is Suid-Afrika se grondwaterbronne?
Dít is die groot vraag wat drie nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) wil beantwoord. En dit wil hulle doen deur so veel as moontlik reënwater- en grondwatermonsters vanoor die hele land bymekaar te maak. Maar hiervoor...
Stellenbosch University
Kwesbaarheid assessering op die Bergrivier en Olifantsrivier opvanggebiede
Die Departement van Water en Sanitasie het 'n klimaatsverandering en kwesbaarheidsassessering vir die Berg-Olifants- en Breede Gouritz-OBA-werkswinkel op 6 April 2018 gehou. Die doelwit van die werkswinkel was om vordering te maak oor die...
Stellenbosch University
studente ontwerp konsepverpakking vir Politics of Nature™ bordspeletjie
'n Deense PhD-student se projek waarmee hy poog om die idees van die Franse filosoof Latour in 'n borspeletjie vas te vang, het onlangs die derdejaarstudente in Visuele Kommunikasie en Ontwerp aan die Universiteit Stellenbosch tot die vroeë...
Faculty of Science
Afvalwater huisves hoërisiko antimikrobiesweerstandige gene
Daar is toenemend bewyse dat ekstrasellulêre DNS – genetiese materiaal wat vrygestel word deur bakterieë wat tydens die behandelingsproses gedood word – potensieel as opgaartenk van antibiotikaweerstandigheid kan optree, iets wat voorheen...
Stellenbosch University
Afrika-universiteitedag vier jongmense
Die jeug behoort die middelpunt van Afrika se ontwikkeling te wees. Dít was die kernboodskap met die Universiteit Stellenbosch (US) se vieringe van Afrika-universiteitedag 2018. Hoëronderwysinstellings op die vasteland vier dié dag op 12...
Stellenbosch University
Students from Limpopo visit CAF
More than fifty students from the Biochemistry, Microbiology and Biotechnology Student Society (BMBSS) of the University of Limpopo visited CAF on 18 September. The purpose of the visit was to expose students to the laboratory work...
Stellenbosch University
US Kamerkoor voltooi uiters suksesvolle Hong Kong toer
Die Universiteit Stellenbosch Kamerkoor het pas van 'n uiters suksesvolle toer in Hong Kong teruggekeer. Die koor is as gaskunstenaars na die 2017 Wêreld Jeug- en Kinderkoor Fees genooi, wat vanaf 17 tot 22 Julie 2017 plaasgevind het. 'n...
FMHS Research and Internationalisation
Navorsing
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch streef na navorsingsuitnemendheid met hoogstaande biomediese wetenskap, internasionale vennootskappe en -mobiliteit.