7875 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Kampioenruiter verwerf graad terwyl sy wêreldbeker-arena's oorwin
Amy Michau bewys onmoontlike doelwitte ís haalbaar. Elite-perdespringer: drie seges in Wêreldbekerkwalifiseerders van die FEI en Suid-Afrikaanse kleure in 2025. Gradueer by die Universiteit Stellenbosch met ʼn BSc (Agric) in Veekunde.
Stellenbosch University
Taswell Mabutha oorkom hindernisse op pad na ʼn honneursgraad
Taswell Mabutha is op agtjarige ouderdom met disleksie gediagnoseer. Hy het voor- en nagraadse studie voltooi. Hy dra sy sukses aan die US se Eenheid vir Gestremdhede op.
Responsibility Centre Operations and Finance
Jermaine stel nuwe standaard vir uitnemendheid
Raising the Bar: Jermaine Sets a New Standard for Excellence Jermaine Hendricks, Manager: Facilities Information, Facilities Management
Stellenbosch University
Van forensiese wetenskap na plase: Dr Tiya wil gemeenskappe teen plaagdoders beskerm
Dr Luthando Tiya het sy doktorsgraad in farmakologie verwerf. Hy het plaaswerkers se blootstelling aan plaagdoders ondersoek. Onkruiddoders of hulle afbreekprodukte in bloed van sommige mense in boerdery-intensiewe gebiede.
Stellenbosch University
US-eregraad vir wêreldbekende epidemioloog, kenner van aansteeklike siektes
Prof Salim Safurdeen Abdool Karim is met ʼn eredoktorsgraad vereer. Sy wetenskaplike bydraes tot beleidsontwikkeling help in die stryd teen MIV en Covid-19. Hy bevorder en ondersteun die groei en ontwikkeling van Afrika-wetenskap.
Stellenbosch University
Amogelang Moagi laat nie toe dat staalheup, hartseer haar graadvreugde steel nie
Amogelang Moagi het ’n baccalaureusgraad in arbeidsterapie verwerf. Sy moes ’n traumatiese aanranding, heupoperasie, en haar moeder se dood oorkom. Sy dra die graad op aan haar moeder.
Stellenbosch University
Skepping van ‘n meer inklusiewe toekoms – CIRCoRe-verslag 'n 'ryk bron'
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het by sy kwartaallikse vergadering vandeesweek met waardering kennis geneem van die afsluitingsverslag van die Komitee in Reaksie op die Aanbevelings van die Khampepe-kommissie (CIRCoRe). Die...
Stellenbosch University
Doelgerigtheid te midde van die pyn – bekende radioloog prof Jan Lotz gradueer met ’n PhD op 78
Die bekende radioloog emeritus-professor Jan Lotz, het sy PhD in toegepaste etiek aan die Universiteit Stellenbosch op 78-jarige ouderdom verwerf. Die moord op sy enigste dogter, Inge, in 2005 het ’n diepgaande invloed op sy lewe gehad...
Stellenbosch University
Dr Florence de Vries se PhD deur verlies en sorg gevorm
Kommunikasieleier voltooi 'n PhD wat ondersoek hoe joernalistiek geestesgesondheidsnarratiewe in Suid-Afrika vorm. De Vries omskep persoonlike verlies en geleefde ervaring in 'n studie wat is in sorg, empatie en verantwoordelikheid...
Stellenbosch University
‘Skut gat and dala’ – baanbrekersnavorsing vir meestersgraad vang geleefde werklikheid van Wynland-vroue vas
Chérise Adams herformuleer feministiese teorie deur die geleefde kennis van Kleurling* werkersklasvroue in die Wynlande Haar tesis – wat deels in Afrikaaps geskryf is – fokus op die sorg, veerkragtigheid en alledaagse oorlewingstrategieë...