8634 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Eerstegenerasie- US geneeskundegegradueerde bewys dat drome wat in klein plekke gewortel is, ver kan gaan
Reuben Lefa Masia, wat aan die Universiteit Stellenbosch (US) gegradueer het met ’n MBChB, kom van Roossenekal, ’n 2,5 km²-kolletjie op die Limpopo-kaart. Masia het al in die kleuterskool verklaar dat hy ’n dokter wou word. Die US se SOAR...
Stellenbosch University
Prof Nina Schumann vind nuwe note in ’n wêreld herverbeel deur Parkinson se siekte
Net dae nadat die Universiteit Stellenbosch (US) Wêreldbewegingsversteuringsdag met ’n kitsskare vir bewustheid oor Parkinson se siekte by die Neelsie Studentesentrum gevier het, het een van die Universiteit se mees gevierde musikante ’n...
Economic and Management Sciences
Babita Deokaran Jaarlikse Lesing omskep herinnering in 'n oproep tot geregtigheid en aanspreeklikheid
Die eerste Babita Deokaran Jaarlikse Lesing, georganiseer deur die Anti-Korrupsie Sentrum vir Onderwys en Navorsing onder leiding van Prof Pregala "Solosh" Pillay, is op 9 Desember 2025 by die Stellenbosch Universiteit (SU) Skool vir...
Economic and Management Sciences
Loopbaanvoorligtingsprojek open nuwe wêrelde
Die Loopbaanvoorligtingsprojek vir hoërskole bemagtig leerders om ingeligte, doelgerigte vak- en loopbaankeuses te maak – besluite wat moontlik nie net hul eie toekoms kan transformeer nie, maar ook dié van hul gemeenskappe.
Undergraduate Bursaries and Loans
NSFAS Closeout Project: Wat, hoekom, wanneer?
NSFAS Closeout Project: What, why, when?
Undergraduate Bursaries and Loans
Funding 101: Sessies vir befondste studente
Aangebied deur die Sentrum vir Voorgraadse Beurse en Lenings (SVBL), die Funding 101-inligtingsessies (slegs in Engels) is ʼn geleentheid om kennis te verwerf wat jou sal help om jou jaar se finansiële omstandighede te bestuur – ’n stap in...
Faculty of Science
“Buite-die-boks”-tegnologieë nodig om multimiddelweerstandige patogene te beveg
Nuwe benaderings moet gevind word in die stryd teen multimiddelweerstandige patogene.Wer Werkswinkel fokus op ontwikkeling van nano-oplossings vir antimikrobiese oppervlaktes in openbare ruimtes en hospitale se intensiewe sorgeenhede.
Faculty of Medicine and Health Sciences
Desmond Tutu TB-sentrum vereer met internasionale openbare gesondheidstoekenning
Die Desmond Tutu TB-sentrum is onlangs bekroon met die 2025 Karel Styblo Union se openbare gesondheidsprys. Die sentrum het die prys ontvang ter erkenning van sy werk en impak op TB-beheer oor die afgelope dekade. Die prys erken dat die...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Twee FGGW-professors sluit aan by akademie van uitstaande wetenskaplikes
Prof Faadiel Essop en Prof Sian Hemmings is as lede van die Akademie vir Wetenskap van Suid-Afrika ingehuldig. Prof Faadiel Essop is Direkteur van die FGGW se Sentrum vir Kardio-metaboliese Navorsing in Afrika en Prof Sian Hemmings is die...
Staff
US se Handlab en Book Dash open nuwe wêrelde vir dowe kinders
ʼn Mylpaalvennootskap bring die volledige Book Dash-biblioteek van meer as 200 Afrikaanse kinderboeke in Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) tot lewe. Dowe storievertellers van reg oor die land sluit aan by die projek om ekspressiewe...