Interbiblioteeklenings
Indien 'n boek nie by een van die biblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens beskikbaar is nie, kan dit deur middel van interbiblioteeklenings van ander biblioteke in Suid-Afrika of oorsee aangevra word.
Aansoek om afkampusdokumentleweringsdiens
Addisioneel tot afkampus e-toegang tot al die e-bronne waarop die biblioteek inteken, kan voorgraadse en nagraadse studente (geregistreerd en voornemend) wat nie op die kampus woon nie, teen betaling harde kopieë uit die biblioteekvoorraad...
Verbeter impak
Dit is vir navorsers belangrik om hul teenwoordigheid op die internet te beheer. Raad oor hoe om jou sigbaarheid te verbeter sodat ander die inligting oor jou sal vind wat jy graag wil hê gevind moet word en ook om jou aantal sitate te...
Sitaatanalise
Sitaatanalise, ook bekend as bibliometrie, word al meer belangrik vir navorsingsevaluering en die meting van navorsingsimpak. Die Biblioteek teken in op databasisse wat van hulp is met hierdie metings, wat nuttig is vir NRF evaluerings, CV...
Unieke outeursidentiteit (ORCID)
Die stelsel wat die meeste erken word vir die skep van 'n unieke navorsersidentiteit is ORCID (Open Researcher & Contributor ID), 'n inisiatief wat daarop gerig is om 'n sentrale register van unieke outeursidentiteite te skep, met...
Ooptoegangsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch
Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens het aansienlike hulpbronne belê om Ooptoegangsinisiatiewe binne sy gebruikersgemeenskappe te verhoog.
Hulpmiddel vir Navorsingsdatabestuur (SunDMP)
Navorsers kan die hierdie sagteware toepassing vir navorsingsdatabestuurbeplanning gebruik om databestuursplanne te skep
Selfargivering
Die Universiteit Stellenbosch institusionele beleid insake die verpligte selfargivering van navorsingsuitsette is amptelik deur die US Raad op 1 Desember 2014 aanvaar.