Fakulteitsbestuur
Die Fakulteitsbestuur bestaan uit: Dekaan - Prof Elmi Muller Visedekaan: Leer en Onderrig - Prof Karin Baatjes Visedekaan: Kliniese Dienste en Sosiale Impak - Dr Therese Fish Visedekaan: Navorsing en Internasionalisering - Prof Nico Gey...
Dokumentasiesentrum vir Musiek (DOMUS)
Die Dokumentasiesentrum vir Musiek (DOMUS) is die Spesiale Versamelings-afdeling van die Musiekbiblioteek wat geleë is in die Konservatorium gebou op die Stellenbosch-kampus. DOMUS bevat 'n aansienlike hoeveelheid seldsame en waardevolle...
Hulpmiddel vir Navorsingsdatabestuur (SunDMP)
Navorsers kan die hierdie sagteware toepassing vir navorsingsdatabestuurbeplanning gebruik om databestuursplanne te skep
Leer
Selfhelp-biblioteekgidse, opleidingsgeleenthede en biblioteekruimtes verskaf deur die US Biblioteek- en Inligtingsdiens.
Navorsingsdatabestuur-dienste
Die US Biblioteek- en Inligtingsdiens bied verskeie navorsingsdatabestuur-dienste aan sy navorsers
Gebruik die biblioteek
Leer omtrent die dienste wat in die fisiese biblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens gebied
Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch is ’n dinamiese sentrum vir innovasie en streng akademiese navorsing wat nuwe standaarde vir gesondheidsopleiding stel. Ons bied ’n verskeidenheid...