Chirurgie
Die Afdeling Chirurgie aan die Departement Chirurgiese Wetenskappe hervorm chirurgiese sorg deur dinamiese opleiding, grondverskuiwende navorsing en uitmuntende kliniese sorg. Ons was baanbrekers in minimaal-indringende robottegnieke vir...
BMNI Tuis
Die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Biomediese Navorsing is ’n wêreldklas-navorsingsfasiliteit wat nou saamwerk met die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe. Die Instituut neem die voortou met mediese inisiatiewe wat...
Departement vir Gesondheidsberoepe-Onderwys (DGBO)
Die Departement vir Gesondheidsberoepe-Onderwys (DGBO) het oor die jare ontwikkel in ’n voorloper wat uitnemendheid in hierdie vakgebied bevorder. Ons werk saam met akademici regoor die fakulteit om die wetenskap van onderrig en leer binne...
SUNheart
SUNheart is van stapel gestuur om as platform te dien wat die entoesiasme en toekomsdrome van die talentvolle kardioloë en ondersteunende personeel van die Afdeling Kardiologie van Stellenbosch Universiteit en Tygerberg Hospitaal te...
Departement Grondkunde Verhandelings
Statuut van die Universiteit Stellenbosch
Statuut van die Universiteit Stellenbosch