Popular searches
10491 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Department of Afrikaans and Dutch
Leksikografie kraai koning by die US
Die US beklee die toppunt van die leksikografiese navorsingslandskap as een van die invloedrykste navorsingsinstellings.
Department of Psychology
Die Krotoa Cares-inisiatief
'n Gemeenskapsinisiatief wat daarop gemik is om te reageer op tasbare behoeftes van diegene in die Krotoa-gebou.
Leer meer oor KI in die Onderwys om jou met jou studies te help
Leer meer en teken in vir die gratis SU Digital Education Council (DEC) KI Geletterdheid en KI in Hoër Onderwys-kursusse.
Department of Psychology
“Mamma, ek het vir jou ’n armband gemaak”: Ouerskap, ADHD en die krag van konneksie deur kreatiewe betrokkenheid
ADHD, of Aandaggebreks-hiperaktiewiteitversteuring, is 'n algemene neuro-ontwikkelingsversteuring wat ongeveer 7.6% van skoolgaande kinders affekteer. Om 'n kind met ADHD groot te maak, lei dikwels tot verhoogde ouerlike stres, soms selfs...
Department of Psychology
'n Gesprek oor Kultuur, Moslems en Geestesgesondheid
Godsdiens word dikwels as deel van kultuur beskou, en sommige kulturele praktyke is ingebed binne godsdiens. Om kultuur en godsdiens van mekaar te skei is 'n uitdagende taak, en meer dikwels as nie, vervaag hul grense op maniere wat...
Theology
Netwerk vir Afrika Gemeentelike Teologie
NetACT is 'n netwerk van teologiese instellings in Afrika suid van die Sahara, geskep en bestuur deur hierdie instellings, om hulle te help om leiers vir missionale gemeentes voor te berei deur netwerkvorming en die deel van hulpbronne. Die...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Bongani Mayosi Netcare-beurs steun US-dokters wat antibiotika-weerstandigheid en KI in geneeskunde aanpak
Die Professor Bongani Mayosi Netcare-beurs ondersteun Suid-Afrikaanse kliniese wetenskaplikes om voltyds PhD's te voltooi, ter ere van die oorlede UK-professor se nalatenskap van akademiese uitnemendheid, leierskap en toewyding aan...
Wees BOLD by die 2026 Biblioteeksimposium
In Oktober 2026 sal die Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens kollegas uit die biblioteek- en inligtingsektor van regoor die wêreld verwelkom