Popular searches
9568 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties Sport stel Kamaal Sait aan as hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan
Maties Sport is opgewonde om aan te kondig dat Kamaal Sait as die nuwe hoofafrigter van Maties se vrouesokkerspan aangestel is. Dit is ’n beduidende tree vorentoe vir die Universiteit Stellenbosch se vrouesokkerprogram en beoog om prestasie...
Maties Sport
Maties bied USSA Sewesrugbytoernooi in Stellenbosch aan
Stellenbosch het gegons met energie toe Maties die gasheer was vir Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se sewesrugbytoernooi. Die Danie Craven-stadion was die middelpunt van die aksie en ons spanne het vir die skare baie redes gegee om te...
Maties Sport
Maties bied 2025 USSA Swemkampioenskap aan
Maties het Universiteitsport Suid-Afrika (USSA) se jaarlikse s wemkampioenskap in Stellenbosch aangebied , waar topstudenteswemmers van reg oor die land bymekaargekom het vir twee dae se intense mededinging, persoonlike beste prestasies...
Maties Sport
Maties-klimmer vierde op SA ranglys
Maties Klim se Jeremy van der Riet het die moeilikste roete baasgeraak by die jaarlikse “Black Diamond Tradathon” – ’n tradisionele rotsklimfees waartydens deelnemers swaartekrag trotseer met fisieke en geestelike krag. Maties is ook deur...
Maties Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Gemma Haywood
As student-atleet aan die Stellenbosch Universiteit moet jy vinnig leer jy hoe om onafhanklik te wees en verantwoordelikheid vir jou aksies te aanvaar. “As ’n Matie is ek in die posisie geplaas waar ek baie vinnig moes leer hoe om...
Maties Sport
DAWIE SNYMAN HULDEBLYK
Met groot hartseer neem Maties Sport en Maties Rugby Klub afskeid van een van ons eie, Dawie Snyman, wat op 14 Augustus 2025 oorlede is—’n voormalige Maties-stalwart, Springbok-legende en gerespekteerde afrigter. Dawie se rugbyreis het...
Maties Sport
Vroue-rugbyspelers kan taai wees – met geverfde naels
Net soos manrugbyspelers aggressief op die veld en heel ordentlik weg van die speelveld is, kan vroue-rugbyspelers vir 80 minute robuus wees en dan daarna hul naels laat doen, sê Maties Rugby se vroue-span se hoofafrigter, Aneesah Adams....
Maties Sport
Nathaly koester Maties Basketbal se ‘slim vroue’
“Geen spyt, net lesse” is Nathaly September se motto as afrigter van Maties Vroue-basketbal, as vrou en as ma. “Dit kan moeilik wees om huis- en gesinslewe te balanseer met professionele sport, maar met die regte ondersteuning is dit...
Maties Sport
US-GAPS-program fokus op “ontwikkeling van atlete in ons sorg”
Daar is geen regverdiging vir para-atlete uit Afrika om by internasionale multisportgeleenthede op te daag om hul land met trots te verteenwoordig, en dan swak presteer omdat daar nie in hul ontwikkeling belê is nie. Om atlete, hetsy...
Maties Sport
Kim Coetzee
Jy mag haar dalk nie raaksien nie, maar as daar ’n byeenkoms by Maties Sport is – groot of klein – kan jy maar weet Kim Coetzee is êrens en orals. Lank voordat die gaste opdaag, sweet sy al met die logistiek, nodige vereistes, verskaffers...