8306 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Die werwing van ’n nuwe kohort toekomstige Maties
Ons span studentewerwers van die Universiteit Stellenbosch (US) wat die hoërskoolmark bedien, is sedert die begin van die skooljaar op 18 Januarie 2023 reeds hard aan die werk. Die span van vier het al ’n aansienlike getal skoolbesoeke en...
Nuweling-Maties het groot impak
Die saal by die Universiteit Stellenbosch (US) se Academia-koshuis is Donderdag in 'n baie doeltreffende toebroodjie-fabriek omskep toe twee spanne onder die wakende oog van die primaria van Academia, Katey Wijnburg, meegeding het om te...
PhD-studie help siggestremdes om wiskundige vergelykings, diagramme te lees
Blinde of siggestremde mense kry toegang tot dokumente deur 'n skermleser te gebruik wat teks hardop lees of op 'n spesiale hardeware braille-toestel laat verskyn. 'n Groot gedeelte tegniese en wetenskaplike materiaal bly egter ontoeganklik...
Voorste kenners kom byeen by die US om pre-eklampsie aan te pak
ʼn Groot groep internasionale kenners in die gebied van pre-eklampsie het onlangs by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe in Kaapstad byeen gekom om hierdie dodelike kondisie, wat jaarliks...
DSKK en Maties vennote in eerste sosiale kohesie-musiekfees
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy Verwelkomingsprogram vir nuwelinge afgesluit met 'n musiekfees daarop gefokus om sosiale kohesie deur diversiteit te bevorder, met die aanbieding van sy eerste Maties Connect-fees (oftewel die MC...
Voorwaardes vir navorsingsbeurse hou vroue in STEM-vakgebiede terug
Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap is op Saterdag 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf prof Anita Bosch & dr Georgina Pondayi (Stellenbosch Bestuurskool) dat die voorwaardes vir...
Prof Karin Baatjes gaan die ekstra myl vir studente
Goeie nuus! Professor Karin Baatjes het haar doelwit oortref om R49 000 vir die iThemba-beursfonds in te samel. Lees volledige berig in Engels.
Harvard Professor gesels oor klaskamerdiskoers by Fakulteit Opvoedkunde
Prof Catherine Snow, die John en Elisabeth Hobbs-professor in kognisie en onderwys aan die Harvard Graduate School of Education het oor haar navorsing oor klaskamerdiskoers by die Fakulteit Opvoedkunde gesels in Februarie 2023. Prof Snow...
Stellenbosch maak Erin Solomon se drome waar
Ná 'n onderbreking van twee jaar as gevolg van die Covid-19-inperkings het die 17de Stellenbosch Internasionale Kamermusiekfees weer in Julie 2022 plaasgevind. Een van die belangrikste trekpleisters vir gevorderde deelnemers is die...
Privaat, gemeenskaplike grondeienaars benodig meer ondersteuning om renosters te beskerm
Renostergetalle in belangrike staatsbestuurde parke in Suid-Afrika, veral die Kruger Nasionale Park, het drasties afgeneem weens stroping. Verliese was minder op privaat en gemeenskaplike grond, wat tot ʼn situasie gelei het waar ten minste...