8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Versterking van vennootskappe deur die (ACG)
Die Africa Collaboration Grant (ACG) is een van die vlagskipinisiatiewe van SU Internasionaal se Sentrum vir Samewerking in Afrika (CCA) en is gemik op die versterking van vennootskappe met SU se Afrikavenote deur mobiliteitsondersteuning...
Nuwe gesamentlike leerstoel in Berekeningsastronomie bekendgestel
'n Langdurige vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Groningen (UG) in die Nederlande, is verder versterk met die bekendstelling van 'n gesamentlike Navorsingsleerstoel in Berekeningsastronomie...
'n Herleefde Van der Sterr-gebou – 10 jaar later
Afrikaanse weergawe van hierdie artikel verskyn binnekort. Sien Englese artikel hier.
SUNSEP vier vanjaar 'n rekordgetal grade
Die 'voorloper' van die SUNSEP-graduandi is dr Elza Lourens, Fisiese Wetenskappe-fasiliteerder in SciMathUS. Dr Lourens het in haar Ph-studies die oorgang van gegradueerdes na ʼn eerste werk ondersoek. Lionel Hartzenberg, 'n voormalige...
Uitdagings en geleenthede van KI-gebruik by die US in die kollig
Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die transformerende potensiaal van kunsmatige intelligensie (KI) in hoër onderwys onder die loep geneem. Dr Hannelie Adendorff, Senior Adviseur by die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL), het...
SMART-program help met sinvolle verandering
’n Inisiatief wat daarop gemik is om etiese, betrokke en innoverende leerders te help ontwikkel wat na ekonomiese en gemeenskapstransformasie streef, word deur die Skool vir Rekeningkunde by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe...
Innoverende stelsel verminder ID-tye vir onbekende oorledenes
Elke jaar ervaar talle Suid-Afrikaanse families die hartseer van onsekerheid oor wat van hul vermiste geliefdes geword het. Die emosionele spanning kan geweldig wees, wat gesinne magteloos laat voel terwyl hulle op antwoorde wag. Die...
Vol energie vir ’n nuwe era: Dr. Munya Saruchera lei die nuut geposisioneerde Afrika Sentrum
Die Afrika Sentrum vir MIV/vigsbestuur het 2025 begin met verskeie opwindende veranderings om ’n nuwe era in te lei, wat die sentrum se beduidende bydrae tot die bekamping van een van die grootste openbare gesondheidsuitdagings van ons tyd...
Leer ken jou dosent: Stephan van der Westhuizen
Afrikaanse artikel om te volg.
Seniors en nagraadse studente tydens Botaniese Tuin geselligheid by die US verwelkom
It is often said that “your network is your net worth," and this sentiment could not have been more fitting for the recent .Net (pronounced "dot net") Soirée. The event, which was held in late January at the scenic Stellenbosch University...