8481 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Geslagsgaping in die wetenskap moet oorbrug word – Prof Sibusiso Moyo
Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap is op Sondag 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof Sibusiso Moyo (Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies) dat ons in...
Stellenbosch University
Eskom se jongste maatskappy roep prof Mark Swilling vir diens op
Prof Mark Swilling, mededirekteur van die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange (SVO) aan die Universiteit Stellenbosch dra die nasionale energiestrategie op die hart. Swilling is pas as ʼn nie-uitvoerende direkteur in die raad van Eskom se...
Stellenbosch University
Nuwelingstudente maak reuse verskil met sosiale impak-projekte
Sowat 50 000 blinkoog, lewenslustige studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het op die oggend van 8 Februarie gehelp om ʼn verskil te maak toe hulle aan die Nuweling- Sosiale Impakoggend deelgeneem het. Dit is ʼn inisiatief van die...
Stellenbosch University
Vieringsgeleentheid van US Onderrig, Leer & Assessering
ʼn Vieringsgeleentheid vir onderrig, leer en assessering (OLA), onder beskerming van die Viserektor, professor Deresh Ramjugernath, word op 5 Maart by die Stellenbosch Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) aangebied. Die geleentheid is...
Stellenbosch University
Jongste oor Wilgenhof-koshuis
Ons bevestig graag dat ons jaarlikse verwelkomingstydperk suksesvol afgeloop het en ons sien uit na ’n konstruktiewe 2024 waar ons kan voortbou op ons pogings om te verseker dat alle studente ’n insiggewende, inklusiewe en transformerende...
Stellenbosch University
PRONTAK 2024
Vanjaar se PRONTAK-program (Professionele Opvoedkundige Ontwikkeling vir Akademici) het op 29 Januarie by die Devonvale-hotel en -gholflandgoed afgeskop. Twee-en-sestig (62) deelnemers uit nege (9) fakulteite en een (1) sentrum het vir die...